02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

volgende grondliggende oorweging, naamlik dat die aard van die data en die

aard van die navorsingsprobleem die navorsingsmetode dikteer.

Volgens Neuman (1994) beweeg die induktiewe benadering, wat by

kwalitatiewe navorsing gevolg word, na die meer abstrakte veralgemenings en

idees. Juis in hierdie studie was daar in detail navorsing gedoen om aan die

behoeftes van leerders, spesifiek met lees- en leerprobleme, te voldoen.

Die ondersoekmetode wat binne hierdie paradigma gevolg was, was van

toepassing op hierdie studie omdat dit poog om menslike ondervindinge te

beskryf en te verklaar. Hierdie benadering verskaf beskrywende data volgens

die menslike waarnemings, deur gebruikmaking van induktiewe beredenering

en die ontwikkeling van konsepte, insig en betekenis uit patrone in die data.

Dus gaan dit nie net oor ‘n beskrywing van menslike ervaringe/vordering nie,

maar oor die onderliggende redes vir hierdie ervaringe of vordering op

akademiese gebied. Binne hierdie ondersoekmetode word verskillende tegnieke

gebruik om data in te samel. Uitgebreide gesprekke was ook as nog ‘n bron van

data binne die ondersoekmetode aangewend om te bepaal deur die OOS watter

metodes aangewend kan word om leesvaardighede in die hoërskool te bevorder

ter verbetering van leerdervordering.

Volgens Creswell (1994) gebruik navorsers gewoonlik die eerste of derde

persoonsaanspreekvorm in kwalitatiewe studies. Hy voer verder aan dat die

teenwoordige tyd gebruik word by die beskrywing van die navorsingsprosedure

wanneer die kwalitatiewe navorsingsmetode gebruik word. Die derde

persoonsaanspreekvorm was ook in hierdie studie gebruik by die weergee van

empiriese data in die navorsingsproses.

3.4.2 Vertrouenswaardigheid, betroubaarheid en geldigheid van

navorsing

Om die wetenskaplike gefundeerdheid van navorsing te bepaal, is dit nodig om

die vertrouenswaardigheid en geldigheid van ‘n studie te verseker. Vertrouenswaardigheid

is ‘n sentrale belange area in alle wetenskaplike navorsing. Die

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!