02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die kwalitatiewe navorsingsmetode is ‘n induktiewe navorsingsproses. In ‘n

ware induktiewe argument lei ware ondersteunende getuienis slegs tot hoogs

waarskynlik konklusies. Dit wil sê, in ‘n induktiewe argument bied die ondersteunende

stellings slegs min of baie steun aan die gevolgtrekkings (Mouton en

Marais, 1990). Tydens die bestudering van opinies sowel as gevallestudies

word die kwalitatiewe navorsingsparadigma reeds vir baie jare wyd gebruik.

Met genoemde verskille in ag geneem, was die raamwerk van ‘n kwalitatiewe

en kwantitatiewe paradigma as toepaslik vir hierdie studie beskou. Om die

navorsingsproses se doelwitte te bereik was die twee benaderings op ‘n

kreatiewe wyse geïntegreer. Dit het ‘n indiepte en geheelbeeld van die response

van die deelnemers en hulle persepsie van die verband tussen leesvaardighede

en leerdervordering weergee. Die data wat deur die kwalitatiewe

navorsingsparadigma verkry is, was in die vorm van woorde gewees; hierdie

woorde was dan ontdek en beskryf om sodoende die navorsingsvraag te

beantwoord. Deur die kwalitatiewe navorsing behoort die wyse hoe die OOS

bydra tot die verbetering en bevordering van lees en leervaardighede,

vermoedelik geïdentifiseer te word.

3.4 DIE NAVORSINGSMETODOLOGIE

3.4.1 Die kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsparadigmas

In hierdie studie was die kwalitatiewe paradigma as metode van navorsing

gebruik om sodoende inligting te bekom uit ‘n fokusgroeponderhoud vir

opvoeders. Daarteenoor was die kwantitatiewe paradigma gebruik om die

diagnostiese leestoetse en verslae van die twee groepe leerders in Graad 10

volgens hulle leesvermoëns en leerdervordering op akademiese gebied te

analiseer.

3.4.1.1 Oorsprong, definisie en skryfstyl

Die gekombineerde kwalitatief-kwantitatiewe paradigma vir hierdie studie kan

nie net bloot op grond van persoonlike voorkeure van my as navorser gemaak

word nie, maar berus volgens Leedy (1993 in Vermeulen, 1998) op die

76

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!