02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Om die Inklusiewe Onderwysstelsel en benadering te verstaan en aan die

behoeftes van leerders spesifiek met leesprobleme en leerprobleme te

voldoen;

• Om deur middel van analise van ‘n K2005 vas te stel hoe ondersteuning

gebied word aan leerders met lees en leerprobleme;

• Om voorspraak te maak op plaaslike en distriksvlak vir alle hoërskole om

leerondersteuningsmeganismes vir leerders met leesprobleme te gebruik; en

• Om strategieë te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig

en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter;

Die eerste vier doelwitte is om data te bekom om die huidige onderrigbenaderings

ten opsigte van lees en leer in die klasopset vas te stel om sodoende

leesvermoëns en leerdervordering te verbeter. Die vyfde doelwit is om

aanbevelings te maak vir optimale bevordering van leerondersteuningsmaatreëls

gebaseer op die bevindings van die navorsing.

3.2.3 Die betekenis van die navorsing

In die onderhewige studie was die bedoeling van die navorsing om in die

toekoms by te dra tot ‘n verbeterde opvoedingstelsel met ‘n inklusiewe

opvoedingsbenadering. Hierdie opvoedingsbenadering sal help met die skep

van ‘n opvoedingstelsel waar elke leerder beskou word as ‘n unieke persoon

met potensiaal en die geleentheid gegun behoort te word om gehalte onderwys

te ontvang binne ‘n ondersteunende leer omgewing soos deur die grondwet van

Suid-Afrika gevisualiseer word.

3.3 PARADIGMAS

Die teoretiese begronding van die term paradigma word kortliks omskryf.

Hierna vind daar ‘n kort oorsig van die toepassingsterreine van die

navorsingsparadigma plaas.

74

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!