'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

dieselfde wyse leer lees nie en ervaar die leesproses op ‘n unieke manier. Dit lei tot die ontstaan van leesversperrings wat bydra tot leesprobleme. Ten spyte van leerdergesentreerde onderwys kan individuele behoeftes van leerders egter steeds misken word. Die sukses van Inklusiewe Onderwys hang baie af van die effektiwiteit van ondersteuningstrukture. Ouers is primêr verantwoordelik vir die opvoeding van hulle kinders en het ‘n belangrike rol te vervul om hulle kinders by te staan om sukses te behaal. Skole moet ouers dus as vennote in die opvoeding van leerders betrek. Suid-Afrikaners was té lank deel van ‘n gesegmenteerde samelewing en inklusiwiteit slegs met doelbewuste en daadwerklike pogings te slaag. Die drieledige sisteem was ook vermeld en veral die rol van die OOS op skoolvlak om ondersteuning aan die opvoeders en leerders te bied. Die OOS se werksaamhede sluit aan by intersektorale samewerking sodat ‘n multi-sektor ontleding gemaak word, alle hulpbronne gemobiliseer kan word om volgens ‘n noukeurige beplande program en strategie te kan saamwerk as vennote om die navorsingsprobleem die hoof te bied. In hoofstuk 3 sal die navorsingsontwerp en metode van datainsamelingstegnieke en analise volledig omskryf word. 72

HOOFSTUK 3 NAVORSINGSMETODOLOGIE 3.1 INLEIDING In hierdie hoofstuk word die teoretiese fundering van die empiriese komponent van die studie toegelig. ‘n Bespreking van die metodes van navorsing binne die kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsparadigma word gedoen. Die oorsprong, definisie en toepassingsterreine binne die konteks van hierdie paradigma, die navorsingsontwerpe en metodes wat aangewend is tydens die data-insamelingstegnieke en analise in word vervolgens volledig omskryf. Die data-versamelingstegnieke wat gebruik is, is diagnostiese leestoetse en verslae, ‘n waarnemingskontrolelys, vir opvoeders, ‘n vraelys en ‘n fokusgroeponderhoud met die OOS. Die konsepsuele konteks en konsepsuele raamwerk word ook kortliks bespreek, terwyl betroubaarheid en geldigheid binne bogenoemde paradigma duidelik binne die konteks van hierdie studie omskryf word. 3.2 DOELWITTE EN DIE BETEKENIS VAN DIE NAVORSING 3.2.1 Die doelstelling Die doelstelling van die navorsing is om die volgende navorsingsvraag te beantwoord: “Wat is die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering in die hoërskool, spesifiek van Graad 10?” 3.2.2 Die sekondêre doelwitte Daar is vyf spesifieke doelwitte wat bereik kan word deur die kwalitatiewe paradigma in die studie te gebruik. Hierdie doelwitte is die volgende: • Om verskeie metodes aan te wend om leesvaardighede in die hoërskool te bevorder; 73

HOOFSTUK 3

NAVORSINGSMETODOLOGIE

3.1 INLEIDING

In hierdie hoofstuk word die teoretiese fundering van die empiriese komponent

van die studie toegelig. ‘n Bespreking van die metodes van navorsing binne die

kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsparadigma word gedoen. Die

oorsprong, definisie en toepassingsterreine binne die konteks van hierdie

paradigma, die navorsingsontwerpe en metodes wat aangewend is tydens die

data-insamelingstegnieke en analise in word vervolgens volledig omskryf. Die

data-versamelingstegnieke wat gebruik is, is diagnostiese leestoetse en verslae,

‘n waarnemingskontrolelys, vir opvoeders, ‘n vraelys en ‘n

fokusgroeponderhoud met die OOS. Die konsepsuele konteks en konsepsuele

raamwerk word ook kortliks bespreek, terwyl betroubaarheid en geldigheid

binne bogenoemde paradigma duidelik binne die konteks van hierdie studie

omskryf word.

3.2 DOELWITTE EN DIE BETEKENIS VAN DIE NAVORSING

3.2.1 Die doelstelling

Die doelstelling van die navorsing is om die volgende navorsingsvraag te

beantwoord: “Wat is die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering in

die hoërskool, spesifiek van Graad 10?”

3.2.2 Die sekondêre doelwitte

Daar is vyf spesifieke doelwitte wat bereik kan word deur die kwalitatiewe

paradigma in die studie te gebruik. Hierdie doelwitte is die volgende:

• Om verskeie metodes aan te wend om leesvaardighede in die hoërskool te

bevorder;

73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!