02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dieselfde wyse leer lees nie en ervaar die leesproses op ‘n unieke manier. Dit lei

tot die ontstaan van leesversperrings wat bydra tot leesprobleme. Ten spyte van

leerdergesentreerde onderwys kan individuele behoeftes van leerders egter

steeds misken word.

Die sukses van Inklusiewe Onderwys hang baie af van die effektiwiteit van

ondersteuningstrukture. Ouers is primêr verantwoordelik vir die opvoeding van

hulle kinders en het ‘n belangrike rol te vervul om hulle kinders by te staan om

sukses te behaal. Skole moet ouers dus as vennote in die opvoeding van

leerders betrek. Suid-Afrikaners was té lank deel van ‘n gesegmenteerde

samelewing en inklusiwiteit slegs met doelbewuste en daadwerklike pogings te

slaag.

Die drieledige sisteem was ook vermeld en veral die rol van die OOS op

skoolvlak om ondersteuning aan die opvoeders en leerders te bied. Die OOS se

werksaamhede sluit aan by intersektorale samewerking sodat ‘n multi-sektor

ontleding gemaak word, alle hulpbronne gemobiliseer kan word om volgens ‘n

noukeurige beplande program en strategie te kan saamwerk as vennote om die

navorsingsprobleem die hoof te bied.

In hoofstuk 3 sal die navorsingsontwerp en metode van datainsamelingstegnieke

en analise volledig omskryf word.

72

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!