'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Die drieledige ondersteuningsisteem is geskoei op die ekosisteem benadering, want dit sluit al die verskillende vlakke van die opvoedingstelsel in. 2.9.2 Die funksionering van die Skoolgebaseerde Ondersteuningspan In die navorsingstudie sal die navorser na die Skoolgebaseerde Ondersteuningspan verwys as die Opvoeder Ondersteuningspan (OOS). Die OOS is ‘n effektiewe groep van opvoeders wat leerstoornisse identifiseer en ondersteuning daaraan verleen in die hoofstroom skole. Die opvoeders kan nie alleen al die OLSO probleme en uitdagings hanteer nie. Die Distrik Ondersteuningspan (DOS) sluit kundiges soos sielkundiges, leerondersteuning opvoeders, taal en leerondersteuning fasiliteerders en terapeute in. Die OOS verleen hulp aan die klasopvoeders deur aanbevelings te doen vir die intervensie program binne die skool en klaskamer. Die lede van die span bestaan uit die skoolbestuurder, lede van die skoolpersoneel (klasopvoeders) en spesialis opvoeders. Die doelwitte van die OOS is om vaardighede by die opvoeders te verbeter en om ondersteuning aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes te bied. Die primêre doel van die OOS is om ‘n leeromgewing te skep vir elke leerder om ten einde elke leerder se potensiaal ten volle te laat ontplooi. Dit gee aanleiding tot die skep van ‘n eie ondersteuningsnetwerk by die skool. In ooreenstemming met die beginsels van ‘n demokratiese onderwysstelsel sal die ondersteuningsnetwerk uniek wees en verskillend wees van elke skool, omdat dit die behoeftes van daardie spesifieke skool aanspreek. Dit lei tot leerondersteuning op die volgende skoolgebaseerde vlakke: • Intellektueel; • Maatskaplike; • Medies; en • Eksterne ondersteuning van departmentele strukture, nieregeringsorganisasies (NGOs), gemeenskaplike strukture en instellings, ouers en ander vennote. 66

Die OOS maak deel uit van die moniteringspan van die skool. Die proses monitering het ten doel om die algehele kwaliteit van onderrig te verbeter en om hoër vlakke van prestasie by leerders te handhaaf. Die OOS moet volgens HNKV Graad R-9 (DoE, 2002) alle leerders identifiseer wat: • Verrykingsprogram benodig; • Ondersteuningsprogram benodig; • Diagnostiese hulp in leerprogram benodig; • Oor-ouderdom is; • Probleme ondervind omdat huistaal, taal van onderrig leer en assessering verskil; • Fisiese gestremdhede, byvoorbeeld visie, gehoor en spraak het; • Gesondheidsprobleme ondervind; • Probleme ten opsigte van emosionele onstabiliteit ondervind; • Skool ongereeld bywoon; en • Tekens van misbruik en verwaarlosing toon. Opvoeders moet bevindinge in ‘n leerderprofiel aanteken, alle rolspelers (multidissiplinêre span) bymekaar kry om te help met ‘n toepaslike intervensieprogram vir die leerders, en ouers/voogde in kennis stel om ‘n realistiese ondersteunings/verrykingsprogram op te stel. Die ouers is sleutelvennote in die leerproses en moet hul verantwoordelikhede ken en verstaan. Die OOS moet ook verseker dat voorgeskrewe voorsorgmaatreëls oor vertroulikheid te alle tye nagekom word. Die OOS moet ook basiese hulpverleningstegnieke self implementeer en evalueer (Kapp, 1990). 2.9.3 Belangrike vereistes vir die OOS om geslaagd te wees Die mening is dat die diagnosering van ‘n leerprobleem belangrik is, en opvoeders moet hul leerprogramme so saamstel dat dit die leerstoornis aanspreek en ondersteun. Skole vir gespesialiseerde onderwys kan bron- en hulpsentrums wees waar opvoeders uit gewone skole hulp kan kry, byvoorbeeld ‘n leesprobleem mag nie meer as net een spesifieke opvoeder, of die 67

Die OOS maak deel uit van die moniteringspan van die skool. Die proses

monitering het ten doel om die algehele kwaliteit van onderrig te verbeter en om

hoër vlakke van prestasie by leerders te handhaaf.

Die OOS moet volgens HNKV Graad R-9 (DoE, 2002) alle leerders identifiseer

wat:

• Verrykingsprogram benodig;

• Ondersteuningsprogram benodig;

• Diagnostiese hulp in leerprogram benodig;

• Oor-ouderdom is;

• Probleme ondervind omdat huistaal, taal van onderrig leer en assessering

verskil;

• Fisiese gestremdhede, byvoorbeeld visie, gehoor en spraak het;

• Gesondheidsprobleme ondervind;

• Probleme ten opsigte van emosionele onstabiliteit ondervind;

• Skool ongereeld bywoon; en

• Tekens van misbruik en verwaarlosing toon.

Opvoeders moet bevindinge in ‘n leerderprofiel aanteken, alle rolspelers (multidissiplinêre

span) bymekaar kry om te help met ‘n toepaslike

intervensieprogram vir die leerders, en ouers/voogde in kennis stel om ‘n

realistiese ondersteunings/verrykingsprogram op te stel. Die ouers is sleutelvennote

in die leerproses en moet hul verantwoordelikhede ken en verstaan.

Die OOS moet ook verseker dat voorgeskrewe voorsorgmaatreëls oor

vertroulikheid te alle tye nagekom word. Die OOS moet ook basiese

hulpverleningstegnieke self implementeer en evalueer (Kapp, 1990).

2.9.3 Belangrike vereistes vir die OOS om geslaagd te wees

Die mening is dat die diagnosering van ‘n leerprobleem belangrik is, en

opvoeders moet hul leerprogramme so saamstel dat dit die leerstoornis

aanspreek en ondersteun. Skole vir gespesialiseerde onderwys kan bron- en

hulpsentrums wees waar opvoeders uit gewone skole hulp kan kry, byvoorbeeld

‘n leesprobleem mag nie meer as net een spesifieke opvoeder, of die

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!