02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die drieledige ondersteuningsisteem is geskoei op die ekosisteem benadering,

want dit sluit al die verskillende vlakke van die opvoedingstelsel in.

2.9.2 Die funksionering van die Skoolgebaseerde Ondersteuningspan

In die navorsingstudie sal die navorser na die Skoolgebaseerde

Ondersteuningspan verwys as die Opvoeder Ondersteuningspan (OOS). Die

OOS is ‘n effektiewe groep van opvoeders wat leerstoornisse identifiseer en

ondersteuning daaraan verleen in die hoofstroom skole. Die opvoeders kan nie

alleen al die OLSO probleme en uitdagings hanteer nie. Die Distrik

Ondersteuningspan (DOS) sluit kundiges soos sielkundiges, leerondersteuning

opvoeders, taal en leerondersteuning fasiliteerders en terapeute in. Die OOS

verleen hulp aan die klasopvoeders deur aanbevelings te doen vir die intervensie

program binne die skool en klaskamer.

Die lede van die span bestaan uit die skoolbestuurder, lede van die

skoolpersoneel (klasopvoeders) en spesialis opvoeders. Die doelwitte van die

OOS is om vaardighede by die opvoeders te verbeter en om ondersteuning aan

leerders met spesiale onderwysbehoeftes te bied. Die primêre doel van die OOS

is om ‘n leeromgewing te skep vir elke leerder om ten einde elke leerder se

potensiaal ten volle te laat ontplooi. Dit gee aanleiding tot die skep van ‘n eie

ondersteuningsnetwerk by die skool.

In ooreenstemming met die beginsels van ‘n demokratiese onderwysstelsel sal

die ondersteuningsnetwerk uniek wees en verskillend wees van elke skool,

omdat dit die behoeftes van daardie spesifieke skool aanspreek. Dit lei tot

leerondersteuning op die volgende skoolgebaseerde vlakke:

• Intellektueel;

• Maatskaplike;

• Medies; en

• Eksterne ondersteuning van departmentele strukture, nieregeringsorganisasies

(NGOs), gemeenskaplike strukture en instellings, ouers en

ander vennote.

66

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!