02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

diagnostiese toetse van die belangrikste instrumente in die diagnosering van

leerprobleme, maar bied nog geen oplossing vir die probleem nie.

Opsommend: UGO vereis dat die opvoeders die oorhoofse

verantwoordelikheid moet dra in die akademiese vordering van leerders en in

bereiking van verwagte uitkomste. Dus sal opvoeders ‘n strategiese plan vir

intersektorale medewerking moet saamstel om alle rolspelers betrokke te kry in

die skep van ‘n leeskultuur wat gepaardgaan met opheffingswerk ter

bevordering van leesvaardighede om akademiese prestasie te verbeter. Dit kom

daarop neer dat faktore wat binne die stelsel bestaan en leerders verhinder om

hulle volle potensiaal te bereik sover moontlik verwyder of oorkom moet word.

Daarvoor is spesifieke kundigheid nodig wat nie binne die onmiddellike

skoolomgewing gevind word nie. Daar moet dus ook elders na kapasiteit gekyk

word in die bou en ondersteuning van ‘n Inklusiewe Onderwysstelsel. Daar kan

gesien word dat die skep van ‘n leeskultuur om akademiese prestasie te verbeter

wyer moet uitkring en meer rolspelers moet betrek. Dit lei daartoe dat die nuwe

inklusiewe onderwysbenadering noodsaak dat elke skool oor ‘n opvoeder

ondersteuningspan moet beskik wat kortliks bespreek sal word.

2.9 OPVOEDER ONDERSTEUNINGSPAN (OOS)

In die verlede is leerders met spesiale onderrigbehoeftes uit hoofstroomonderwys

(gewone klasse/skole) geneem en in afsonderlike klasse of skole vir

gespesialiseerde onderwys geplaas sodat daar aandag aan hulle spesifieke

behoeftes gegee kon word. Die nuwe inklusiewe benadering is dat daar vir

leerders met leerstoornisse/spesiale onderwysbehoeftes in hoofstroom onderwys

voorsiening gemaak moet word (Nelson, 1999).

NCSNET/NCESS (1997) beveel aan dat ‘n opvoedkundige ondersteuningstelsel

op institusionele en distriksvlak geskep moet word sowel as intersektorale

samewerking tussen die onderskeie departemente en dissiplines handhaaf

behoort te word. Die doel is om kapasiteit te bou onder die opvoeders, en

professionele interaksie te bevorder in die deel van kennis aangaande die

ondersteuning aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes (Creese, Daniëls en

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!