02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

het. Negatiewe versterking (nie dieselfde as straf nie) is die weerhouding van

iets wat onaangenaam is.

Die beginsels vir leer volgens Skinner se leerteorie is dat dit ‘n geleidelike stapvir-stap

proses is en dieselfde benadering word toegepas om vaardighede aan te

leer om ‘n spesifieke akademiese aktiwiteit te voltooi. Op hierdie wyse stel die

opvoeder vas watter komponente van die aktiwiteit vir die leerder ‘n

probleemarea is en kan leerondersteuning daar volgens beplan en toegepas

word.

2.8.4.2 Die kognitiewe benadering tot leer

Volgens Kapp (1990) het die klem van ‘n positiewe leer omgewing verskuif na

die leerder self. Reid en Hresko (1981:50) en Mercer (1983:219 in Bunding,

1999) vermeld:

Materials, teachers, or external factors are not as important as

the learner, who must be active in his learning. According to

this approach, the child learns about and gives meaning to his

world through his own experiences. Learning takes place when

new knowledge is incorporated with existing knowledge and

existing ideas are modified to form new ideas.

Die leerprogram sal volgens die kognitiewe benadering saamgestel word. Leer

vind plaas deurdat die mens in sy totaliteit gesien word en in sy totaliteit

opgevoed word. Die kind se waarneming is nie gerig op dele van sy

waarnemingsveld nie, maar op die geheel en dat insig ‘n belangrike rol in leer

speel. Voorkennis is belangrik vir latere leer, maar moet tot ‘n hoë

bemeesteringsvlak geleer word om werklik bruikbaar vir latere leer te wees.

Die kind moet aktief betrokke wees in die leerproses om sukses te verseker.

Die leerprogram volgens Mecer (1983:234 in Bunding, 1999) verwys ook na die

toepassing van “... metacognition, which has at its main objective that the child

should be helped to know and evaluate his own inherent potential, such as his

listening, concentration, memory and comprehension abilities and limitations in

order to favourably influence his learning”.

62

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!