'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

ERKENNINGS Ek wil graag my dank en waardering teenoor die volgende persone uitspreek: • Aan my Hemelse Vader wat my in liggaam en gees die krag en helderheid van verstand gegee het om hierdie lang, gekoesterde droom te kon bewaarheid. • Aan my familie, veral my ma. Mammie, ek wens ek het oor die regte woorde beskik om u te bedank. Dankie vir ‘n ma soos u, wat weet wanneer om te ondersteun, raad te gee en vir iemand by wie al my vrese verdwyn. • Aan my broer, Delvin en sy dogter Delmaine, dankie vir die nodige motivering, belangstelling en vir wat julle vir my beteken. • Groot dank en waardering aan my studieleier, Bridget Johnson. U is ‘n “coach” duisend en was soms meer as ‘n studieleier veral in die donker tyd van my lewe. Baie dankie vir die professionele leiding wat ek van u ontvang het. Dankie dat u op my lewenspad gekom het; ek kon baie by u leer. • My dank aan die universiteit en al my dosente wat my geskool het om die studie te voltooi. • ‘n Hartlike dank aan my skoolbestuurder, beheerliggaam en opvoeders by die skool waar ek my navorsingstudie kon doen. • ‘n Besonderse woord van dank aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement wat aan my toestemming verleen het om die navorsing by ‘n skool in die Weskus- Wynland area te voltooi. Hierdie studie kan net ‘n bydra maak tot die breë opvoedingstelsel om ten einde die kind beter vir die toekoms voor te berei. • En laastens aan Durado Graphics, Linda en Ettienne baie dankie vir die rekenaarbystand. Julle ondersteuning was van onskatbare waarde. Sonder julle bystand kon hierdie droom nie vervul word en tot ‘n werklikheid kom nie. Julle was later soos familie en ek dank julle daarvoor. Nogmaals, “thanks a million”. viii

AOO CFC DoE DOS Graad R tot 3 HNKV HOP IK IOP K2005 KO LO LOOM LSO MT NCSNET NCESS NEPI NROs NKR NKV OBOS OLSO OOS UGO UK UNESCO VOO-Band VOOS AFKORTINGS Algemene Onderwys en Opleidingsband ‘Consulative Forum on Curriculum’ ‘Department of Education’ Distrik Ondersteuningspan Grondslagfase Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Heropbou en Ontwikkelingsprogram Intelligensie kwosiënt Individuele Opvoedkundige Program Kurrikulum 2005 Kronologiese ouderdom Leesouderdom Leerderondersteuningsmateriaal Leerders met Spesiale Onderwys Behoeftes Meer Tyd ‘National Commission on Special Needs in Education and Training’ ‘National Committee for Education Support Services’ ‘National Education Policy Investigation’ Nieregeringsorganisasies Nasionale Kwalifikasieraamwerk Nasionale Kurrikulumverklaring Onderwys Bestuur en Ondersteuning Sentrum Ondersteuning aan Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes Opvoeder Ondersteuningspan Uitkomsgebaseerde Onderwys Universiteit van Kaapstad ‘United Nations Educational, Scientific and Cultural Organizations’ Verdere Onderwys- en Opleidingsband Verdere Onderwys- en Opleidingsband Sertifikaat ix

ERKENNINGS

Ek wil graag my dank en waardering teenoor die volgende persone uitspreek:

• Aan my Hemelse Vader wat my in liggaam en gees die krag en helderheid van

verstand gegee het om hierdie lang, gekoesterde droom te kon bewaarheid.

• Aan my familie, veral my ma. Mammie, ek wens ek het oor die regte woorde

beskik om u te bedank. Dankie vir ‘n ma soos u, wat weet wanneer om te

ondersteun, raad te gee en vir iemand by wie al my vrese verdwyn.

• Aan my broer, Delvin en sy dogter Delmaine, dankie vir die nodige motivering,

belangstelling en vir wat julle vir my beteken.

• Groot dank en waardering aan my studieleier, Bridget Johnson. U is ‘n “coach”

duisend en was soms meer as ‘n studieleier veral in die donker tyd van my lewe.

Baie dankie vir die professionele leiding wat ek van u ontvang het. Dankie dat u

op my lewenspad gekom het; ek kon baie by u leer.

• My dank aan die universiteit en al my dosente wat my geskool het om die studie

te voltooi.

• ‘n Hartlike dank aan my skoolbestuurder, beheerliggaam en opvoeders by die

skool waar ek my navorsingstudie kon doen.

• ‘n Besonderse woord van dank aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement wat

aan my toestemming verleen het om die navorsing by ‘n skool in die Weskus-

Wynland area te voltooi. Hierdie studie kan net ‘n bydra maak tot die breë

opvoedingstelsel om ten einde die kind beter vir die toekoms voor te berei.

• En laastens aan Durado Graphics, Linda en Ettienne baie dankie vir die

rekenaarbystand. Julle ondersteuning was van onskatbare waarde. Sonder julle

bystand kon hierdie droom nie vervul word en tot ‘n werklikheid kom nie. Julle

was later soos familie en ek dank julle daarvoor. Nogmaals, “thanks a million”.

viii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!