02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gedurende die jaar geskryf om te bepaal of leerders die inhoud bemeester het

om na die volgende graad of standerd te vorder. Hierdie toetsing het van

leerders verwag om op ‘n papegaaiagtige wyse vir die kort termyn inhoud te

memoriseer.

‘n Ander probleem waarmee skole te doen kry, is dat hulle nou gelyktydig met

twee baie uiteenlopende stelsels binne die onderwys werk. Veral die hoërskole

word huidiglik volgens twee uiteenlopende stelsels bedryf, naamlik die

Algemene Onderwys en Opleidingsband (AOO) en die ou stelsel (Graad 10, 11

en 12). Dit skep ‘n probleem omdat die bestaande matriekeksamen wat leerders

aflê aan die einde van hul skoolloopbaan hoofsaaklik inhoudsgebaseerde

assessering is (Nelson, 1999:20).

Die fokus van hierdie studie is ‘n ondersoek na leerders wat vanaf die AOO in

Graad 9 na Graad 10 vorder en akademiese leerprobleme in lees toon as gevolg

van vaardigheidsleemtes om dan strategieë vir die bevordering van effektiewe

onderrig en leervaardighede te identifiseer om leerderprestasie te verbeter.

2.8.3 Definisie en groepering van leerprobleme volgens die Suid-

Afrikaanse HNKV Graad R-9

Die Suid-Afrikaanse HNKV Graad R-9 (Departement van Onderwys, 2002a)

dui aan dat enigiets wat in die leerder se pad staan of wat die leerder daarvan

weerhou om ten volle deel te neem en te leer kan in werklikheid gesien word as

‘n leerstoornis of leerprobleem. Dit is belangrik om te onthou dat leerstoornisse

nie noodwendig die hele tyd bestaan nie, maar dat dit soms skielik kan ontstaan,

as gevolg van ‘n verandering in omstandighede, emosionele trauma en ‘n

verskeidenheid ander faktore soos vermeld sal word in onderstaande paragraaf.

Die Departement van Onderwys (2002b) brei ook verder uit dat leerstoornisse in

vier groepe ingedeel kan word, naamlik:

• Sistematiese leerstoornisse, byvoorbeeld ‘n gebrek aan basiese en

toepaslike leerondersteuningsmateriaal, hulpmiddele/planne, ontoereikende

geriewe by skole en oorvol klasse;

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!