02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nie. Leer soos dit in die opvoedingsituasie voorkom, is kompleks. Dit is dus

nie moontlik om leer in sy volle verskeidenheid op grond van één leerbeginsel

te verklaar nie (De Wet, et al, 1981).

2.8.1 Moontlike intrinsieke oorsake van leerprobleme by die leerder

Leer verloop veral op die kognitiewe vlak van die mens en staan in verband met

probleemoplossing, denke, die geheue of kennis. Dit wil nie sê dat leer vereng

is tot ‘n blote kognitiewe handeling nie (De Beer, 1989). Die skrywer vermeld

ook indien ondoeltreffende kognitiewe funksionering plaasvind wat afhanklik is

van korrekte funksionering van die kort- en langtermyn geheue, die vermoë om

assosiasies te vorm, afleidings te maak, verbande te trek, divergerend en

konvergerend te dink, asook om van perseptueel motoriese koördinasievermoë

gebruik te maak, dat leerprobleme ontstaan. Dit beteken dat die oorsake van

leerprobleme intrinsiek is tot die individu, omdat die vermoë om skolastiese

vaardighede te beoefen afhanklik is van die funksionering van bogenoemde

psigiese vermoëns.

Volgens Kapp (1990:399) is leerprobleme nie ‘n verskynsel wat manifesteer as

‘n homogene kategorie waar elke lid dieselfde kenmerkende eienskappe en

gedragsmanifestasies openbaar nie. Dit is eerder ‘n heterogene kategorie, wat

impliseer dat elke lid van die groep oor sy of haar eie kombinasie van

simptome, manifestasies en eienskappe beskik. Lerner (1985:13) stel dit soos

volg: “Thus, there is a cluster of general learning and behaviour patterns that

characterize learning disabilities. Each individual student, however, will exhibit

only some of these characteristics”.

2.8.2 Moontlike oorsake van leerprobleme deur ‘n inhoudsgebaseerde

opvoedingstelsel

Die vorige opvoedingstelsel voor die verkiesing van 1994 wat volgens Nelson

(1999) ‘n inhoudgebaseerde onderwysstelsel was, is rigied vertolk en toegepas.

Skole was gesien as instansie waar slegs opvoeders, in isolasie, sorg vir die

opvoedkundige behoeftes van leerders ondanks die bestaan van ander

opvoedkundige bronne in gemeenskappe en die samelewing. Die leerinhoude

was voorskriftelike vaksillabusse. Twee of drie ‘akademiese’ eksamens is

58

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!