02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

eter is om te wag totdat ‘n kind oor genoegsame intellektuele ontwikkeling

beskik om te leer lees eerder as om hom/haar te dwing om te leer lees wanneer

hy nog nie daartoe gereed is nie.

Verstandelike vermoëns, of die gebrek daaraan, bepaal in ‘n groot mate hoe die

kind sal presteer. Sy/haar verstandelike vermoëns bepaal sy begrip van die

gesproke en geskrewe woord. Hierdie leerder verwerf dikwels ‘n verbasende

vaardigheid in meganiese lees, maar hulle toon ook meer dikwels ‘n gebrekkige

leesbegrip (De Beer, 1989).

Volgens (Lerner, 1993) kan breinskade in die vroeë ontwikkeling van die fetus

ontstaan as gevolg van voorgeboortelike infeksies by die moeder deur rubella en

sifilis. Hierdie infeksies lei tot breinskade en gee aanleiding tot leesprobleme.

Botha (1991 in Kapp, 1990) vermeld dat enige faktore, soos ondervoeding,

dwelm- en alkohol- misbruik die ontwikkeling van die fetus tot en met geboorte

nadelig kan beïnvloed wat in die kind se later lewe aanleiding gee tot lees- en

leerprobleme.

Spear-Swerling en Sternberg (1994) voer aan in hulle studies dat daar ‘n verskil

is tussen swak lees en spesifieke leesprobleme. Eersgenoemde volgens hulle

word veroorsaak deur biologiese wanfunksies. Siegal (1992:626) verskil van

Spear-Swerling en Sternberg deurdat sy bevind het dat daar geensins ‘n

werklike verskil is tussen die twee groepe lesers nie, op grond van hulle punte

behaal deur “... the reading of pseudo-words, where phonological processing is

required”.

b) Algemene gesondheid

Die kind se gesondheid bepaal in ‘n groot mate sy aandag, belangstelling,

lewenslustigheid en werkywer. Om te kan lees moet die kind oor ‘n gesonde en

goed ontwikkelde liggaam beskik. Die gehoor en sig moet goed ontwikkel wees

sodat die klanke van die taal ouditief waargeneem en onderskei kan word.

Visuele persepsie moet ook goed wees vir dekordering en woordherkenning op

die skryfbord of in ‘n boek. Die kind moet ook oogbeweging kan beheer en die

54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!