02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

voortdurende neerhalende opmerkings wanneer die leerder sukkel om te lees,

sal emosionele spanning en opstandigheid by die kind laat ontstaan en lei tot

gedragsprobleme (Lerner, 1993).

Die opvoeder wat voortgaan met ‘n saai, vervelige, geroetineerde leesmetode

sal by leerders belangstelling in lees laat kwyn en laat verdwyn en leesprobleme

laat onstaan. Sommige opvoeders het geen kennis of ervaring van die ontleding

van leesgebreke by leerders nie en is onkundig ten opsigte van

leerondersteuning om hulp en leiding te verleen vir leesprobleme. Die opvoeder

se benadering van die leesfoute moet nie net die leesfout raaksien nie, maar die

kind met ‘n leesfout. Hierdie kind moet dan die nodige ondersteuning in lees

kry. Op hierdie wyse sal die kind gehelp word om sy/haar leesprobleme te

oorbrug. Die ongereelde skoolbesoek van leerders kan lei tot ‘n gebrek aan

kontinuïteit in die leerder se leesontwikkeling (Grove, 1986).

c) Emosionele en sosiale ontwikkeling

Leesgereedheid vereis selfvertroue en emosionele aanpassing. ‘n Kind moet

emosioneel bereid wees om te wil lees. Sy emosionele ewewig of gebrek,

beïnvloed sy vermoë om te leer lees. Indien ‘n kind gedwing word om te lees

en hy/sy is nog nie gereed nie, kan hy/sy meer emosionele probleme ontwikkel.

Dit lei tot ‘n ongunstige houding teen die leesproses. Die kind ontwikkel dan ‘n

gevoel van spanning en vrees in die leessituasie (De Beer, 1989).

Die oorgrote meerderheid van leesvertraagde leerders toon dat hulle onder

versteurende emosionele spanning gebuk gaan. Die swak leser is geneig om alle

selfvertroue en sy leesvermoeëns te verloor en beskou homself/haarself as ‘n

mislukking. Hulle ontwikkel ‘n onverskilligheid teenoor lees omdat hy/sy nie

kan lees nie. Hulle skuil dan agter ‘n skerm van onverskilligheid. Die regte

gesindheid teenoor lees en die behoeftes om te lees ontbreek by die kind. Dit

wek die gevoel van onbeholpenheid wat soms die oortuiging laat posvat dat

hy/sy dom is. Die onvermoë om bevredigend te leer lees, lei tot ernstige

frustrasie. Die kind raak in so ‘n mate teensinnig vir lees dat hy/sy nooit uit sy

eie boek sal lees nie, met die gevolg dat hy/sy al hoe meer verswak in lees.

Herhaaldelike kritiek en straf oor leesonvermoë veroorsaak dat die kind ‘n

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!