02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

a) Huislike omstandighede

De Beer (1989) is van mening dat ongelukkige omstandighede tuis

wanaanpassing veroorsaak wat lei tot emosionele onstabiliteit. Ouerlike rusies,

‘n gebroke huis, kinderverwaarlosing, dominering en ongesonde kompetisie

veroorsaak ‘n gevoel van onveiligheid by die kind wat sy/haar leesvermoë

beïnvloed. Min kommunikasie, gebrekkige taalbeheersing en foutiewe

uitspraak tuis kan lei tot onvoldoende woordeskat en taalvermoëns. Dit

veroorsaak dat hy/sy nie bekend is met mees gebruikte woorde in die taal nie en

dit nie gou herken as hy/sy lees nie.

Daar is soms té min leesmateriaal by die huise beskikbaar met die gevolg dat

kind milieugestremd word. Hy/sy kry dus nie geleentheid om leesvaardighede

uit te brei en te beoefen nie (Baca en Harris, 1988). Té min motivering en

ouerbetrokkenheid in die kind se skoolwerk lei tot ‘n negatiewe gesindheid by

die kind. Sommige ouers staan onverskillig teenoor die kind se swak

leesvermoë. Dus, die regte gesindheid en behoefte om te lees ontbreek by die

gesin en ook by die kind.

b) Die skoolsituasie

Die oorbeklemtoning van ‘n blote meganiese leeskuns van die opvoeder sal

veroorsaak dat sommige leerders wat nie leesgereed was nie, van meet af

leesprobleme ondervind, omdat hulle nie met mede-leerders se tempo kan

volhou nie. Oormatige klem op woordherkenning, perfekte uitspraak, intonasie

en spoed kan lei tot mooi verklanking van woorde sonder begrip. Klasonderrig

kan meebring dat groeptempo gehandhaaf word sonder dat individuele verskille

in aanmerking geneem word. Daar word nie voldoende voorsiening gemaak vir

die goeie lesers nie met die gevolg dat hulle gedragsprobleme ontwikkel.

Oorvol klasse en leerprogramme kan opvoeder so besig hou dat dit onmoontlik

is om genoegsame individuele aandag aan leerders te gee. Soms is die metodes

en leesmateriaal té moeilik vir die leerders. In baie onderwyssituasies vind

leesonderrig nie meer plaas nie. Gevolglik word die leesperiode ‘n “toets

periode” of dit word vir ander leeraktiwiteite gebruik. Die opvoeder “toets” net

elke dag of die leerders hulle les “by die huis” geleer het. Die karakter van die

opvoeder wek nie altyd die toegeneentheid van die leerders nie. Die

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!