02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

leesprobleme ontwikkel, kan toegeskryf word aan die feit dat hulle nie gereed

vir formele leesonderrig was nie (De Beer, 1989).

De Beer (1989) voer ook verder aan dat die begrip leesgereedheid die

rypwording van fisiese, intellektuele en emosionele vermoëns behels wat nodig

is in die leeshandeling. Leesgereedheid is daardie stadium wat die

skoolbeginner bereik wanneer hy/sy met vrug kan leer lees, en word nie op een

bepaalde tydstip bereik nie.

Die kind moet in die leersituasie in die totaliteit van sy persoon gesien word. Sy

leer of leesprobleem raak sy ganse menswees. As hy/sy misluk in sy lees

misluk hy/sy as mens.

Die gevolge van leer en leesprobleme word deur Richek, Caldwell, Jennings en

Lerner (2002:5) as volg gesien:

The consequences of reading problems upon the individual

and society can be devastating. ... Disabled readers often

suffer intense feelings of shame and inadequacy. They may be

unable to handle the demands of their schools, their jobs and

personal lives. Poor reading can also affect an individual’s

social life and acceptance of responsibilities as a citizen.

Many of the ills of our society have been related to poor

reading. The unemployed, school dropouts, juvenile

delinquents, and criminals in our prisons tend to have very

poor reading skills.

Dus, as na die oorsake van die kind se leesprobleme gesoek word, kan dit

derhalwe in hulself geleë wees, of kan dit te doen hê met faktore buite die kind

geleë.

2.7.1 Die moontlike oorsake van leesprobleme

2.7.1.1 Faktore buite die kind geleë

Alle leerders leer nie om op dieselfde manier te lees nie, daarom sal faktore

buite die kind geleë onder die hoofde huislike omstandighede, die skoolsituasie,

emosionele en sosiale ontwikkeling bespreek word.

50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!