02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

staat is om woorde in kleiner dele te kan ontleed of analiseer, om onbekende

woorde selfstandig in klanke te kan analiseer en die klanke weer saam te voeg

of sintetiseer om woorde te vorm.

Volgens De Beer (1989) is die aanleer en verbetering van leesvaardighede die

volgende:

• Die uitbreiding van ‘n ruim woordeskat;

• Die ontwikkeling van vaardighede by hardoplees soos frasering, uitspraak

en artikulasie;

• Die korrekte oogbeweging;

• Die ontwikkeling van spoed, vlotheid by lees en ‘n goeie leesbegrip;

• Die ontwikkeling van die vermoë om antwoorde op besondere vrae te soek,

die hoofgedagte in gelese stuk te soek en verloop van gebeure weer te gee;

• Die verwerwing van kennis deur die inhoudsopgawe van ‘n boek, ‘n

woordeboek, ‘n kinderensiklopedie en vluglees;

• Die beoefening van ontspanningslees;

• Die aankweek van ‘n liefde vir lees; en

• Die ontwikkeling van ‘n wye belangstellingsveld deur lees en die verfyning

in die keuse van leesstof.

Opsommend: Die onderskeie leesstadia in leeshandeling is die verwerwing

van leesvaardighede wat ‘n ingewikkelde proses is en wat ten nouste saamhang

met fisiese, geestelike, verstandelike en algemene taalontwikkeling. Net soos

leer-loop kan leer-lees alleenlik bemeester word nadat ‘n lang proses van

ontwikkeling en leer plaasgevind het soos aangedui deur die onderskeie

leesstadia.

2.7 LEESPROBLEME

Volgens die NCSNET/NCESS (1998 in Bunding, 1999), sluit die algemeenste

leerprobleme leesprobleme in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel in. Die

oorsaak lê moontlik binne die stelsel self as by die leerder. Een van die

belangrikste redes waarom kinders nie in lees kan vorder nie en later ernstige

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!