02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

leerders (Aaron, 1995 in Bunding, 1999). Om woorde in isolasie te leer, het nie

veel waarde as hulle nie in konteks gelees word nie. Lees is meer as net die

erkenning van woorde.

2.6.1.4 Die fonetiese stadium

Hierdie fase handel oor die stadium waar die leerder oor die vaardigheid beskik

om begrip te toon van die teks. Die fonetiese stadium verskil van die letter en

woordherkenningstadium in die sin dat die leerder nou die analiseringsproses

ontwikkel. Stahl (1992:201) verwys na die proses as “... the beginning of

analytic processing of phonological recording, of the learning of the graphemephoneme

correspondences, and of deciphering the alphabetic code”. Fonetiese

lees verwys na die toepassing van fonetiese leidrade om die woord uit te spreek.

Fonetiese lees is ‘n basiese vorm van leesbaarheid, maar is nie lees nie, want die

leerder fokus slegs op sekere van die letters. Die leerder het nog nie die

spelkuns bemeester nie, want hy/sy kan nie ontbrekende woorde vlot dekordeer

nie.

2.6.1.5 Die dekorderingstadium

Volgens Rayner en Pollatsek (1989:376 in Bunding, 1999), is hierdie fase waar

die leerder die stadium bereik van “... to comprehend in some small measure,

the orthographic regularity of the alphabetic principle”. Hierdie fase is die

begin van onafhanklike lees toepassing, want die kind beskik oor die

vaardigheid van woordherkenning, leesbegrip en integrasie van persoonlike

ervarings met die geskrewe teks.

Die leerder begin letterpatrone identifiseer, visuele waarneming en

diskriminasie van die geheelbeelde van woorde is voldoende en goed ontwikkel.

Die klem van fonologiese bewustheid speel ‘n kardinale rol in hierdie fase of

stadium van dekordering.

2.6.1.6 Die vlotlees dekorderingstadium

Tydens hierdie stadium kan die kind formeel sinne lees. Die kind beskik tydens

die vlotlees dekorderingstadium oor die leesvaardighede van kritiese en

nadenkend lees asook basiese meganiese lees. Dit beteken dat die leerder in

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!