02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.6.1.2 Die klankbewustheid stadium / “Trial and error phase”

Die klankbewustheid stadium help leerders om die verband tussen die geskrewe

en gesproke woord te begryp. Die leerders wat ‘n skoolbeginner of in Graad 1

is se leesvaardighede behels sigwoordeskat en klankleer (Hanekom, 1998). Die

opvoeder bied leesonderrig volgens genoemde benaderings aan. Leerders met

goeie klankbewustheid waag dit ook gouer om vry en onafhanklik te begin skryf

en hoe gouer en meer ‘n leerder skryf, hoe vinniger en beter ontwikkel die

leesproses. Die behaviouristiese benadering speel ‘n belangrike rol in hierdie

stadium van leeshandeling (Bunding, 1999).

Tydens hierdie leesfase leer die kind nuwe woorde aan en sodoende word sy

woordeskat uitgebrei. Die kind leer woorde en sinne aan sonder dat hy/sy besef

dat hy dit leer. Die kind fokus op die herkenning van woorde en soortgelyke

letters en woorde, maar kan nog nie ‘n woord analiseer in klankgroepe nie

(Goswami en Bryant, 1990 in Bunding, 1999). Bunding (1999) voer verder aan

dat sommige leerders slegs woorde in hul bekende omgewing kan lees,

byvoorbeeld die woord “Shoprite” kan deur die leerder teen die supermark se

muur gelees word. Tog is sommige leerders nie in staat om dieselfde woord in

die geskrewe teks te lees nie.

2.6.1.3 Die letter en woordherkenningstadium

Volgens Bunding (1999) is die Graad twee leerders in die letter en

woordherkenningstadium, want hulle herken woorde deur te klank of te raai.

Die stadium staan bekend as die ‘terloopslees’ fase. In hierdie fase maak die

leerder baie van memorisering gebruik om woorde te lees.

In hierdie fase is daar reeds ‘n goeie verband tussen letters en die klanke wat

hulle verteenwoordig, maar geen spelreëls word toegepas nie. Daar is ook reeds

goeie vaardighede ten opsigte van die ruimtelike beplanning van woorde en

spasies (Hanekom, 1998). Namate die leerder weg beweeg van

woordherkenning, begin sy leesbegrip vaardighede ontwikkel. Hier kom ook ‘n

groot probleem na vore, naamlik dat die leerder blootgestel word aan groot

hoeveelheid woorde en dat die toepassing van woordvorms minder effektief

word. Dit lei daartoe dat leesprobleme veral ontstaan tussen Grade 3 en 4

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!