'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

2.5.3.4 Lees volgens die grondslag van ‘n kognitiewe benadering Volgens Lerner (1993) het die kognitiewe benadering sy oorsprong in die 1980s en spruit vanuit die ontwikkeling en behavioristiese siening. Die nuwe beskouing oor leer is nie soseer geïnteresseerd in die stimulus of respons nie, maar in wat die leerder doen tussen die stimulus en die respons (De Wet, et al, 1981). Dit beteken dat die leerder oor ‘n onderwerp lees en gee betekenis aan die inhoud volgens sy/haar lewenservaringe. Betekenis vind plaas deur die leerder se denke, analise en probleemoplossingsvaardighede van die geskrewe teks, met ander woorde deur ‘n inligtingsverwerkingsmodel. Volgens Burden (1996 in Bunding, 1999) gaan dit om die dinamiek van menslike leer en denke en die prosesse wat uitgevoer word om ‘n probleem op te los, inligting te stoor of herroep, om idees te formuleer, leerinhoud te verstaan en skeppend te dink. Rossouw (1991 in Bunding, 1999) voer aan dat dit verwys na ‘n reeks dinamiese prosesse wat in die leesproses aan die gang is en die leerder kan dan begin lees vir die doel om inligting te bekom sowel as vir begripsvorming. a) Definisie van lees in kognitiewe beskouing Lees kan beskou word as ‘n aktiewe inligtingsverwerkingsproses (De Wet, et al, 1981). Lees is nie ‘n eenvoudige meganiese vaardigheid nie, maar inligtingsverwerkingsproses op ‘n komplekse vlak van verbeeldende leer, begripsvorming, herhaling, kodering van inkomende inligting. Lees is ‘n aktiewe proses waarin die hele geheuesisteem betrokke is. 2.5.3.5 Lees volgens die ekosisteem benadering Volgens Weaver (1988 in Bunding, 1999) vind die geskrewe teks se ontleding binne die sosiale en insidentele konteks plaas. Daar bestaan geen universele ontwikkelingstadia nie. Lees word beskou as “... a synthesis of experiencing, recognising and comprehending, in which the absence of either make true reading impossible” (Weaver, 1988:153 in Bunding, 1999). 44

2.5.3.6 Die kritiese literêre beskouing Die omskrywing van lees volgens die kritiese literêre beskouing word deur Luke (1993:4 in Bunding, 1999) as volg gedefinieer: Literacy is a dynamic, evolving social and historical construction. It is not a fixed body of skills ... literacy refers to social practices that are put to work in institutions such as family and community, school and workplace .... It is shaped and used in particular sites and events – whether the classroom lesson or bedtime story, the social encounter or political meeting, the retail sales transaction of legal briefing. Die kritiese literêre beskouing in kontras met ander beskouinge van lees is op soek na maniere om literatuurwerke betrokke te maak om sekere groepe te bemagtig en te bevoordeel. Opsommend: Die teoretiese agtergrond tot lees dui daarop dat daar ‘n verskeidenheid omvattende ontwikkeling by individuele leerders kan ontstaan wat lei tot leer versperrings en kan bydra tot stoornisse. Daar word van skole vereis om verskille in leerders te akkommodeer. Dit beteken dat Inklusiewe Onderwys nie sonder uitdagings en tekortkominge plaasvind nie. Dit blyk dat baie veranderinge sal moet plaasvind ten opsigte van die opvoeders se gereedheid in die toepassing van ‘n inklusiewe onderwysbenadering voordat Inklusiewe Onderwys ‘n werklikheid kan word. 2.6 DIE VERWERWING EN ONTWIKKELING VAN LEESVAARDIGHEDE In die beplanning van die leesonderrig moet daar sodanige voorsiening gemaak word, sodat elke kind na die beste van sy vermoë kan vorder. Die onderrig van lees moet aangepas word by die bekwaamheid van elke leerder. In die ontwikkeling van leesvaardighede, is dit moontlik om verskillende stadiums van leesgereedheid te identifiseer gebaseer op ‘n enkele leesbenadering of op verskillende leesbeskouings (Bunding, 1999). 45

2.5.3.6 Die kritiese literêre beskouing

Die omskrywing van lees volgens die kritiese literêre beskouing word deur

Luke (1993:4 in Bunding, 1999) as volg gedefinieer:

Literacy is a dynamic, evolving social and historical

construction. It is not a fixed body of skills ... literacy refers

to social practices that are put to work in institutions such as

family and community, school and workplace .... It is shaped

and used in particular sites and events – whether the

classroom lesson or bedtime story, the social encounter or

political meeting, the retail sales transaction of legal briefing.

Die kritiese literêre beskouing in kontras met ander beskouinge van lees is op

soek na maniere om literatuurwerke betrokke te maak om sekere groepe te

bemagtig en te bevoordeel.

Opsommend: Die teoretiese agtergrond tot lees dui daarop dat daar ‘n

verskeidenheid omvattende ontwikkeling by individuele leerders kan ontstaan

wat lei tot leer versperrings en kan bydra tot stoornisse. Daar word van skole

vereis om verskille in leerders te akkommodeer. Dit beteken dat Inklusiewe

Onderwys nie sonder uitdagings en tekortkominge plaasvind nie. Dit blyk dat

baie veranderinge sal moet plaasvind ten opsigte van die opvoeders se

gereedheid in die toepassing van ‘n inklusiewe onderwysbenadering voordat

Inklusiewe Onderwys ‘n werklikheid kan word.

2.6 DIE VERWERWING EN ONTWIKKELING VAN

LEESVAARDIGHEDE

In die beplanning van die leesonderrig moet daar sodanige voorsiening gemaak

word, sodat elke kind na die beste van sy vermoë kan vorder. Die onderrig van

lees moet aangepas word by die bekwaamheid van elke leerder. In die

ontwikkeling van leesvaardighede, is dit moontlik om verskillende stadiums van

leesgereedheid te identifiseer gebaseer op ‘n enkele leesbenadering of op

verskillende leesbeskouings (Bunding, 1999).

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!