02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.5.3.4 Lees volgens die grondslag van ‘n kognitiewe benadering

Volgens Lerner (1993) het die kognitiewe benadering sy oorsprong in die 1980s

en spruit vanuit die ontwikkeling en behavioristiese siening. Die nuwe

beskouing oor leer is nie soseer geïnteresseerd in die stimulus of respons nie,

maar in wat die leerder doen tussen die stimulus en die respons (De Wet, et al,

1981).

Dit beteken dat die leerder oor ‘n onderwerp lees en gee betekenis aan die

inhoud volgens sy/haar lewenservaringe. Betekenis vind plaas deur die leerder

se denke, analise en probleemoplossingsvaardighede van die geskrewe teks, met

ander woorde deur ‘n inligtingsverwerkingsmodel. Volgens Burden (1996 in

Bunding, 1999) gaan dit om die dinamiek van menslike leer en denke en die

prosesse wat uitgevoer word om ‘n probleem op te los, inligting te stoor of

herroep, om idees te formuleer, leerinhoud te verstaan en skeppend te dink.

Rossouw (1991 in Bunding, 1999) voer aan dat dit verwys na ‘n reeks

dinamiese prosesse wat in die leesproses aan die gang is en die leerder kan dan

begin lees vir die doel om inligting te bekom sowel as vir begripsvorming.

a) Definisie van lees in kognitiewe beskouing

Lees kan beskou word as ‘n aktiewe inligtingsverwerkingsproses (De Wet, et al,

1981). Lees is nie ‘n eenvoudige meganiese vaardigheid nie, maar

inligtingsverwerkingsproses op ‘n komplekse vlak van verbeeldende leer,

begripsvorming, herhaling, kodering van inkomende inligting. Lees is ‘n

aktiewe proses waarin die hele geheuesisteem betrokke is.

2.5.3.5 Lees volgens die ekosisteem benadering

Volgens Weaver (1988 in Bunding, 1999) vind die geskrewe teks se ontleding

binne die sosiale en insidentele konteks plaas. Daar bestaan geen universele

ontwikkelingstadia nie. Lees word beskou as “... a synthesis of experiencing,

recognising and comprehending, in which the absence of either make true

reading impossible” (Weaver, 1988:153 in Bunding, 1999).

44

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!