02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Die beskikbaarheid en toeganklikheid tot hulpbronne in die gemeenskap

opgeskerp word (Nelson, 1999).

Ten slotte, UGO is ‘n benadering wat die kapasiteit van leerders insluit om vir

hulself te dink, uit die omgewing te leer en te reageer op wyse leiding deur

onderwysers wat waarde heg aan kreatiwiteit en selfgemotiveerde leer om beter

leerprestasies te veroorsaak.

2.5 LEESVAARDIGHEDE

2.5.1 Inleiding

Die bemeestering van leesvaardighede is vir die lerende kind die belangrikste

sleutel tot die ontsluiting van sy wêreld. Juis daarom is dit nodig om die waarde

van lees- en leesverbetering by die huidige generasie tuis te bring. Die realiteit

is dat soveel leerders ernstige probleme ondervind om hierdie vaardighede te

bemeester, dat dit nodig is dat elke opvoeder kennis moet hê van minstens ‘n

paar basiese metodes of tegnieke van leerondersteuning en ten minste aan ‘n

leerondersteuningsprogram kan meewerk of saamstel. Hierdeur sal verseker

word dat elke leerder die hoogste mate van sekerheid en soepelheid wat in

leesvaardighede vir hom of haar moontlik is, sal bereik. Hierdie aanpassing stel

hoë eise aan die kreatiwiteit van die opvoeder.

Volgens Meyer (1987) kan die pleidooi vir lees en leesverbetering in ‘n

neutedop saamgevat word: deur goed en baie te lees, verhoog jy nie net jou

vermoë om te leer nie, maar ook jou lewensgehalte en in die proses ontwikkel

die individu tot ‘n meer doeltreffende en beskaafde mens. Wie kan so ‘n

aanbod weier? Goeie leesvaardighede en leesstyl stel die leerder of leser in

staat om met gemak, selfvertroue en sonder om onnodige energie te verbruik,

sy/haar doelwit te bereik.

Lees is een van die doeltreffendste middels waardeur die mens nie alleen in die

verlede kan inleef nie, maar ook om die hede te kan verstaan. Lees is onmisbaar

vir die persoonlikheidsvorming van die kind. ‘n Persoon wat goed kan lees kan

meer effektief funksioneer in alledaagse aktiwiteite, kan sy of haar emosionele

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!