02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Sedertdien kom opvoeders toenemend agter dat leerders op hoërskool nie die

nodige leesvaardighede, wat skoolprestasie nadelig beïnvloed, het nie. Merton

(2005) berig dat in die Wes-Kaapse Onderwys-departement (WKOD) Graad 3leerders

bykans 30% nie oor syfervaardighede van ‘n Graad 1 leerder beskik

nie, terwyl 15% van die leerder se leesvaardighede ‘n agterstand van twee jaar

toon.

Die negatiewe fasette van hierdie subkategorie is dat kritici beweer dat kinders

se Intelligensie Kwosiënt (IK) veel laer is sedert UGO ingestel is. Van die

kritiek teen UGO is dat kinders nie meer deur die herhaling van klanke leer lees

nie. Daar word gesteun op woordherkenning. Die evaluering wat gedoen word,

is heeltemal te liggewig en die kind kry ‘n opgeblaasde punt wat nie sy/haar

ware vaardigheid weerspieël nie. ‘n Kind kan nie leer lees as hy/sy woorde kan

herken, maar nie die letters kan onderskei nie. Talle opvoeders word deur

UGO-opleidingsessies gedemotiveer. Baie ouers is self ongeletterd en verstaan

self nie die proses nie.

Die ouers moet opgelei en bemagtig word om die nodige ondersteuning aan hul

kinders te gee. Dit sal ouers die geleentheid bied om waar te neem indien die

kind enige leerprobleme ondervind. Die OOS van die skool is ook

verantwoordelik vir hierdie opleiding sowel as die bemagtiging van ouers, wie

se kinders leerstoornisse ondervind. Nieregeringsorganisasie moet ook betrokke

raak in die bemagtiging van ouers om leerders by te staan in die bemeestering

van leeruitkomste in leerprogramme.

UGO se fokus is leerdergebaseerd en kan suksesvol geïmplementeer word

indien:

• Minder leerders in ‘n klas is vir individuele aandag;

• Opvoeders voldoende opleiding ontvang vir UGO;

• Indien skole oor hul eie bronnestelsel beskik;

• Assesseringstegnieke vereenvoudig word;

• Administratiewe werkslading vir opvoeders verminder, want beplanning

vir UGO lesse vereis meer insette as die tradisionele onderrigpraktyk; en

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!