02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

leerders aan groter kognitiewe eise blootgestel moet word en dat die kurrikulum

leerders weer eindeloos aan die lees en skryf kry en hulle (leerders) moet laat

nadink oor wat hulle leer. Nog ‘n vereiste is dat leerders sterk konsepsuele

kennis moet hê wat hulle op ‘n verskeidenheid situasies kan toepas. Die

leerders moet krities en weetgierig wees asook bewus wees van die morele,

maatskaplike, ekonomiese en etiese kwessies in Suid-Afrika en die res van die

wêreld. Pandor voer ook aan dat VOO-sertifikaat (VOOS) in 2008 deur die

huidige matrieksertifikaat vervang moet word.

Dit bring die navorser by die geletterdheidsprogram van die uitkomsgebaseerde

kurrikulum wat voorstel dat die geïntegreerde benadering voorsiening maak vir

die feit dat praktiese, sinvolle aktiwiteit wat geïntegreerd oor leerprogram en

leerarea grense plaasvind (Hanekom, 1998).

Die veranderde klasomstandighede en leerderaktiwiteite het in sommige gevalle

‘n positiewe invloed en in ander gevalle weer ‘n negatiewe invloed op

opvoeders en kritici. Volgens Prof. Albert Weideman, direkteur van die

eenheid vir die ontwikkeling van taalvaardigheid aan die UP, betwyfel hy die

uitgangspunt dat UGO die hoof-sondaar is wat swak leesvaardighede betref. Hy

voer aan dat kinders van kleins af blootgestel moet word aan boeke. Ouers is

van kardinale belang in die beginfase van die leesproses om basiese vaardighede

vas te lê. Basiese vaardighede wat vasgelê word wanneer die kind ‘n kleuter is,

het ‘n latere uitwerking op leesvaardighede en akademiese geletterdheid

(Niewoudt, 2004).

Volgens Le Cordeur (2003), kringbestuurder van Onderwys vir Stellenbosch,

word die nuwe kurrikulum die sondebok gemaak, en volgens hom het dit niks

met die agteruitgang in geletterdheid te doen nie. Die agteruitgang was rééds

voor die koms van die nuwe kurrikulum merkbaar. Hy voer verder aan dat

bevordering van lees ‘n paradigmaskuif van sowel as die opvoeder, ouer en

owerheid se kant vra. Swak lees is grotendeels te wyte aan ‘n gebrek aan

lesende rolmodelle en gee aanleiding tot die gebrekkige leeskultuur in die land.

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!