02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Om bogenoemde siening te bevestig berig De Vries in Rapport (29 Februarie

2004) ten tyde van Asmal, die voormalige Minister van Onderwys se oorname,

is reeds probleme met K2005 ervaar, maar van omdraai was daar nie sprake nie.

Die stelsel is wel hersien en gewysig, maar die hoë druipsyfer in 2003 toe Graad

10 na die ou stelsel met sy vakke, toetse en eksamens moes terugkeer, is

volgens sommige kritici ‘n duidelike bewys dat die probleme met die instelling

van UGO nog lank nie opgelos is nie. Dit het daartoe bygedra dat daar in die

spesifieke kurrikulumvernuwingsomstandighede die behoefte ontstaan het om in

die studie faktore te identifiseer wat bydra tot enige leerprobleme asook hoe aan

leerders met leesprobleme binne die kurrikulum ondersteuning gebied behoort

te word.

Gedagtig aan genoemde behoefte, voer Botha en Faasen (2000) aan dat toe die

nuwe kurrikulum ontwerp was daar van vakke weg beweeg is. Die onderwysdepartement

het agt breë terreine of leerareas gekies wat elkeen te doen het met

belangrike aspekte van alle mense se lewens. Die leerarea Taal, Geletterdheid

en Kommunikasie sluit in ‘Geletterdheid’ wat gesien word as ‘n kognitiewe

proses wat lei tot lees, skryf en syferkundigheid (Botha en Faasen, 2000).

Dieselfde skrywers voer aan dat lees nie as ‘n afsonderlike basiese vaardigheid

in die kurrikulum genoem word nie, maar kom binne die konteks van

betekenisskepping voor. Dit gaan dus om die wese van lees (die konstruering

van betekenis uit tekste), en nie om die oppervlakkige handeling van

byvoorbeeld hardoplees sonder betekenisskepping nie. Leerders toon hulle

begrip van ‘n geskrewe teks deur ‘n reeks dekoderings- en begripsvaardighede

te gebruik om betekenis te skep. K2005 maak ook voorsiening vir beide

benaderings naamlik heeltaalbenadering en woordboubenadering. Omdat

K2005 ‘n leerdergerigte onderwysbenadering voorstaan, is die deurslaggewende

vraag: Hoe word daar in die belang van die leerder voorsien? Die kernsaak is

dat, watter metode ook al gebruik word, die leerders uiteindelik met vertroue

betekenis sal kan skep uit en deur tekste.

Die holistiese en geïntegreerde benadering tot onderwys en opleiding lei daartoe

dat op die gebied van aanvangslees onderskei kan word tussen twee

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!