02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Nog beginsels van die model is dat ontwikkeling bevorder word op verskeie

vlakke van menslike ontwikkeling soos emansipasie (bevryding), sosiale,

kognitiewe, kulturele en opvoedkundige ontwikkeling. Die doel is dat die

individu tot in sy totaliteit ontwikkel word om geletterde, kreatiewe, kritiese,

produktiewe burgers op te lewer vry van ‘n omgewing van geweld,

diskriminasie en vooroordeel en om sy eie menslike potensiaal tot vervulling te

bring.

Suid-Afrika het, net soos die res van die Afrika-lande en Latyns Amerika, die

kurrikulumvernuwing toegepas toe die politieke veranderinge plaasgevind het.

Die bewindsoorname het ‘n algehele transformasie van die onderwyssektor

meegebring (Torres, 1990). Die kurrikulumverandering en die implementering

daarvan is genoodsaak omdat ons vorige apartheidsopvoeding gebaseer was op

‘n stelsel van ras, geslag, kleur, klas, geloof en elke ander vorm van

diskriminasie (Nelson, 1999). Die ou stelsel was uit pas met wêreldtendense en

gekenmerk deur veranderde onderrig praktyke, byvoorbeeld passiewe leerders,

papegaai tipe leer, rigiditeit, eng akademies en eksamen aangedrewe. Die

eindproduk was ‘n hoë skoolverlater syfer veral in swart skole, en ‘n hoë

druipsyfer in matriekuitslae by bruin en swart skole.

K2005 het wel die apartheidsera se tradisionele leerteorieë en onderrigpraktyke

verander, deurdat onderrig nie meer onderwysgesentreerd en die opvoeder nie

meer alleen verantwoordelik vir die onderrig en leerproses is nie. Groter

gemeenskapsbetrokkenheid word benodig en die skole word gebruik as

sentrums van gemeenskapslewe op kulturele en sportgebied. Die ouers het

groter deelnemende besluitneming in die vorm van beheerliggame. Die

onderwysbeleid neig al hoe meer ooreen te stem met internasionale neigings,

met ander woorde in lyn met neo-liberalisme en mark-georiënteerde strategieë

vir ekonomiese groei en ontwikkeling. Die opvoeding is gestruktureer om in

die globale realiteit in te pas. Die groot vraag is egter of ons opvoeders gereed

of bemagtig is om hierdie taak aan te durf.

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!