02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nadat ‘n leerder se amptelike skoolloopbaan en opleiding verby is. Leer is nooit

vir enige persoon afgehandel nie (Nelson, 1999).

Uit bovermelde argumente is dit duidelik dat elke lid van die samelewing

verkieslik oor sekere vaardighede, kennis en houdings moet beskik. K2005 as

‘n herskeppende model vir uitkomsgebaseerde onderwys spreek onteenseglik tot

die leerder. Dit is waarom K2005 en UGO sinoniem verwant is, en vereis van

leerders om onafhanklike, kritiese en gedissiplineerde denkers te word. Die

leerders moet gewillig wees om self verantwoordelikheid vir hul eie leer en

ander aktiwiteite te aanvaar (Smith, 2005).

UGO is die filosofie wat K2005 onderskryf. Filosofie dien dus as beide ‘n bron

vir en het ‘n invloed op die opvoedkundige doelstellings en die hele proses van

kurrikulumontwikkeling. Dit is waarom filosofieë gewoonlik uiting vind in

bepaalde ideologieë. Hierdeur word legitimiteit verleen aan sekere kennisareas,

en kan besluite geneem word aangaande spesifieke inhoude of prosesse in die

kurrikulum. UGO behandel spesifiek in die Suid-Afrikaanse onderwys

probleme en vooruitsigte op die lewe. Hierdeur word ‘n raamwerk verskaf

waarvolgens die individu sy persoonlike stelsel van waardes en gelowe kan

organiseer. Dit is ‘n poging om die lewe en sy probleme in perspektief te stel.

Dié onderrig en leerstrategieë soos bemeestering en koöperatiewe leer wat eie is

aan ‘n uitkomsgebaseerde benadering steun baie swaar op selfwerksaamheid en

konstruktiwistiese beginsels. Hierdie leerstrategieë kan slegs tot uitvoering kom

in ‘n klimaat waar ‘n gesonde onderrig- en leerkultuur gevestig is. Daar kan

egter geargumenteer word dat die toepassing van hierdie twee leerstrategieë in

UGO bloot ‘n manier is om ongelykhede tussen leerders te verbloem en

negatiewe kompetisie uit te skakel. K2005 op sigself het nie genoeg potensiaal

om alleen die wanbalanse en ongelykhede die hoof te bied nie en in die proses

tot totale gelykheid in die onderrig en leer van alle leerders te lei nie.

Dit lei tot verdere begripsanalise binne die konteks van K2005 van hierdie

studie.

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!