02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Departement van Onderwys (2002b) voer aan dat in die skep van ‘n

transformatiewe demokratiese ope leerstelsel ‘n prioriteit vir alle

onderwysvoorsieners is om sodoende alle leerders ‘n sterk verbintenis tot

lewenslange leer en ontwikkeling te bied.

Opsommend: Die wêreldwye steun vir Inklusiewe Onderwysstelsel is bespreek

waarna beleidsveranderinge vanaf spesiale onderwys na inklusiewe onderwys in

historiese en hedendaagse konteks geplaas is. Die nuwe benadering binne die

Suid-Afrikaanse onderwysstelsel was ook kortliks vervat en het ten doel om as

deel van die Suid-Afrikaanse grondwet ‘n inklusiewe samelewing te bou. Dit

het vergestalt in ‘n veranderde onderwysmodel waar geen leerder

gemarginaliseer sal word as gevolg van sosiale, ekonomiese, kulturele en

maatskaplike omstandighede nie. Ten slotte is dit duidelik dat Inklusiewe

Onderwys slegs met baie deursettingsvermoë en toewyding van alle

belanghebbendes gaan slaag. Vervolgens sal ‘n bespreking van K2005 volg om

die verdere wetenskaplike begronding van die studie te verseker en aan te dui

hoe die veranderde kurrikulum struikelblokke tot leer aanspreek.

2.3 KURRIKULUM 2005

Die nuwe kurrikulum is verantwoordelik vir een van die grootste veranderings

ooit binne die Suid-Afrikaanse onderwys. Die voorwoord by die skolewet van

1996 laat duidelik blyk dat die transformasie meer behels as die vervanging van

‘n uitgediende stelsel en kurrikulum (Nelson, 1999). Talle agterstande moet

uitgewis word waaronder ongelyke skoolfinansiering tel, byvoorbeeld in die

jare tagtig is tot vier maal meer geld aan wit as aan swart leerders bestee (De

Vries in Rapport, 29 Februarie 2004).

K2005 het as basis ‘n uitkomsgebaseerde benadering tot onderwys en opleiding

wat Suid-Afrika op skoolvlak ingevoer het, asook op basiese vlak vir

volwassenes wat nie amptelik skoling ontvang het nie. Die uitgangspunt in

K2005 is lewenslange leer en ontwikkeling. Leer is nie beperk tot die leerders

se skoolloopbane nie; leer gebeur ook buite skooltyd, op enige plek en selfs

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!