02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Die beginsels van leer-en ontwikkeling is dieselfde alhoewel dit verskillend

in die praktyk toegepas moet word;

• Onderrigbenadering kan effektief vir beide groepe leerders gebruik word en

verryk ook die opvoeder op sy beurt;

• Spesiale onderwys is ‘n diens en nie ‘n plek nie, daarom is dit oordraagbaar

en nie plek gebonde nie;

• Leerders in Graad 5 byvoorbeeld kan in dié spesifieke graad wees, maar met

verskillende vermoëns; sommige swak, gemiddeld of bo-gemiddelde

intellektuele vermoëns; en

• Opvoeders moet hul gesindhede sowel as hul ingesteldheid verander, ‘n

kopskuif maak en positief wees ten opsigte van die paradigmaskuif van

inklusiewe onderwys.

Nelson (1999) dui ook aan dat in plaas van die “druip-opsie” vir leerders met

leerprobleme in die verlede is daar nou meer moontlikhede omdat die opvoeder

‘n profiel van die leerder saamstel, die leerder beter ken, en gevolglik kan

opvoeders makliker individuele leerprogramme saamstel, veral vir lees- en

leerprobleme. Leerders bly nie agter in ‘n graad nie, maar vorder saam met hul

portuurgroep/ouderdomsgroep na die volgende graad. Dit verminder ‘n

opeenhoping van leerders met leerprobleme aan die einde van ‘n fase. Indien

leerders nie verbeter nie, moet hierdie leerders steeds spesiale ondersteuning

kry.

Skole kan hulle rooster só saamstel dat al die grade in ‘n fase op dieselfde tyd

met dieselfde soort werk besig is, maar elkeen op sy eie vlak. Ouers en persone

uit die gemeenskap kan as onderwysassistente die leerders met lees- en

leerprobleme ondersteun. Opvoeders kan leiding aan ouers gee sodat hulle hul

kinders tuis kan help. Aangesien leerders se onderrig nou per driejaar-fases

afgebaken is en nie meer per jaar nie, is daar geen rede waarom opvoeders

leerders moet haas om leeruitkomste te bereik volgens hul mede-leerders se

tempo of vermoëns nie.

28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!