02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wade (2000) beweer dat ons in die middel staan van ‘n groot skuif in die

opvoedkundige dienste/opleiding aan leerders met leerstoornisse/gestremdhede,

juis omdat hulle saam met leerders sonder leerstoornisse/gestremdhede

opvoedkundige opleiding en ervaringe in die hoofstroom onderwys gaan

meemaak. Giangreco, Baumgart en Doyle (1995 in Wade, 2000) maak melding

van ses kenmerke van inklusiewe onderwys naamlik:

• Alle leerders is welkom in die hoofstroom onderwys en klaskamers;

• Leerders het almal die reg tot leer as hulle die nodige ondersteuning

ontvang;

• Leerders ontvang onderrig met hulle portuurgroep sonder leerstoornisse/

gestremdhede;

• Leerders met unieke behoeftes en hindernisse ontvang dieselfde onderrig,

maar deur middel van ‘n individuele opvoedkundige program met

individuele uitkomste en die nodige leerondersteuning en akkommodasie;

• Opvoedkundige leerervaringe moet struikelblokke in die leerproses

minimaliseer en waardes en lewensstandaard van leerders verhoog en

balanseer; en

• Inklusiewe onderwys het slegs ‘n reg op voortbestaan indien bogenoemde

vyf kenmerke op ‘n daaglikse basis plaasvind.

Dieselfde skrywer wys ook uitdagings uit tydens die implementering van

inklusiewe onderwys naamlik, dat opvoeders in die hoofstroom onderwys nie in

staat is om leerders met gestremdhede te onderrig nie. Slegs gespesialiseerde

opvoeders is toegerus met nodige onderrigvaardighede om die leerders te

onderrig. Gespesialiseerde onderrig is nie haalbaar in die hoofstroom onderwys

konteks nie. Gespesialiseerde onderwys is sinoniem met ‘n gespesialiseerde

skool, bronne en gespesialiseerde klaskamers. Die kurrikulum en inhoud vereis

dat byvoorbeeld in Graad 5 alle leerders op Graad 5 vlak behoort te wees.

Die uitdagings is deur nuwe standaarde vervang wat as volg lui:

• Alle opvoeders met ‘n positiewe, inklusiewe gesindheid en ondersteuning

kan leerders met gestremdhede/leerstoornisse suksesvol onderrig;

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!