02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

vestiging van Inklusiewe Onderwys binne die wêreld in die breë. Die groep wat

Inklusiewe Onderwys gepropageer het, het hulle beginsels op basiese

menseregte en die Salamanca Verklaring geskoei, waar menseregte, sosiale

geregtigheid en gelykheid beginsels is. Ballard (1994) en Corbet (1996) het

almal hierdie gedagte gevestig. Hulle stel voor dat almal gelyke deelname

binne alle skole moet geniet, as daar sprake moet wees van geregtigheid en

demokrasie binne ‘n land. Abberley (1987) vermeld dat leerders wat uitgesluit

word nie net diskriminasie, maar ook onderdrukking op grond van geslag,

etnisiteit en seksuele oriëntasie ervaar.

Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel het laasgenoemde groep se standpunte

gesteun en daarmee verbind, wat tot ‘n inklusiewe model ter plaatse gelei het

(Burden, 1999).

2.2.2 Inklusiewe Opvoedingstelsel

Die Suid-Afrikaanse Ministerie van Onderwys is ernstig verbind tot die

totstandbring van ‘n Inklusiewe Onderwys- en opleidingstelsel as deel van ons

grondwetlike verantwoordelikheid om ‘n inklusiewe samelewing te bou.

Inklusiewe Onderwys was in Suid-Afrika deur die “National Commission on

Special Needs in Education and Training (NCSNET)” en “The National

Committee on Education Support Services (NCESS)” geïmplementeer (DoE,

1997b). Hierdie liggame was in 1996 deur die Ministerie van Onderwys benoem

om navorsing en aanbevelings te maak oor alle aspekte in verband met

onderwys en opleiding en ondersteuningsdienste. Die nuwe benadering binne

die Onderwys in Suid-Afrika is vervat in die nuwe HNKV. Dit vergestalt ‘n

onderwysmodel wat vry is van diskriminasie en waar alle leerders, ongeag die

leerstoornisse wat hulle ervaar, in dieselfde skole en klaskamers onderrig moet

word.

Burden (2000) stel dit so dat die doel is om elke individuele leerder ten volle te

ontwikkel deur blootstelling en elke leerder te ontwikkel tot die beste van sy

vermoëns. Hierdie model het ook ten doel om onderlinge samewerking te

kweek, want leerders wat saam leer, leer terselfdertyd ook die kuns aan om

saam te werk en te woon.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!