02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ekend is. Uiteindelik sal ons gekonfronteer word deur ‘n probleem wat nie

opgelos kan word ingevolge die reëls wat aan ons bekend is nie. Gevolglik

bestaan daar ‘n behoefte aan ‘n paradigmaskuif. Die paradigma sal slegs ontdek

word as iemand deur die versperrings van die bekende reëls kan deurbreek en

nuwe reëls skep of ontdek. Dit beteken dat ons buite die bestaande reëls en

grense wat bestaande stelsels in skole beheer, moet beweeg om mee te doen aan

die nuwe idees.

Hierdie sienings bring die navorser by die Inklusiewe Uitkomsgebaseerde

Onderwysbenadering wat van belang is in hierdie studie, omdat dit die

raamwerk is om die leerder as totale entiteit te ontwikkel en die nodige

ondersteuning te gee om die individuele leer- en ontwikkelingstoornis te

oorkom. In hierdie hoofstuk sal die literatuuroorsig ‘n globale oorsig gee van

die Inklusiewe Opvoedingstelsel. Dit vind aansluiting by ‘n stelsel van

insektorale samewerking binne die opvoedkundige ondersteuningsdienste wat

geleentheid skep vir alle rolspelers om mee te werk aan ‘n probleemoplossende

ondersteuningsnetwerk om huidige en toekomstige behoeftes die hoof te bied

deur die aanwend van plaaslike gemeenskapshulpbronne. Dit sal lei tot die

verandering van gesindhede, gedrag, metodologieë, kurrikula en omgewings om

aan die behoeftes van alle kinders te voldoen. Hierdie hoofstuk sal om

bogenoemde verduidelikings eerstens inklusiwiteit as ‘n paradigmaskuif binne

die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel bespreek en daarna die K2005, UGO,

leesvaardighede, die verwerwing en ontwikkeling van leesvaardighede, die

oorsake van leesprobleme, leerprobleme en die opvoeder ondersteuningspan in

oënskou neem om sodoende ‘n breedvoerige literatuuroorsig te verskaf om die

navorsingstudie te ondersteun.

2.2 INKLUSIWITEIT AS ‘N PARADIGMASKUIF

2.2.1 Agtergrond

Die inklusiewe model het ten doel om met diskriminasie en aparte

onderwysstelsel weg te doen, om alle leerders goed voor te berei en in te skakel

by die multikulturele verskeidenheid van Suid-Afrika. Hierdie nuwe paradigma

het gedurende die dekade op baie skole internasionaal en plaaslik ‘n impak

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!