'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

1.8.1 Hoofstuk 1: Probleemstelling en doel van die studie In hierdie hoofstuk word ‘n uiteensetting verskaf van die probleemstelling naamlik die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van spesifiek Graad 10 leerders in ‘n hoërskool in die Weskus-Wynland area. Aandag was geskenk aan die navorsingsontwerp, met ander woorde, alle prosedures wat tydens die ondersoek gevolg was. ‘n Holistiese beeld word van die studie verskaf deurdat die navorsingsvrae, en die navorsingsmetodologie omskryf word, wat die navorser vir die respondente beplan het. Kortliks word ‘n oorsig van elke hoofstuk in hierdie studie gegee. 1.8.2 Hoofstuk 2: ‘n Kritiese begripsondersoek ‘n Deeglike literatuurstudie is in hoofstuk twee onderneem om konsepte soos Inklusiewe Opvoedingstelsel, K2005 en UGO te omskryf om te verseker dat die gebruik van die konsepte as raamwerk krities en korrek en binne die studie aangewend is. Hierdie konsepte vind aansluiting by leerdervordering om leerprobleme uit te skakel. 1.8.3 Hoofstuk 3: Navorsingsmetodologie Die omskrywing van die navorsingsmetodologie en prosedures vind in hierdie hoofstuk plaas. Die navorsingsparadigmas, die navorsingsopset, datainsamelingstegnieke en analise van data word bespreek. 1.8.4 Hoofstuk 4: Navorsingsbevindings en data-analise Die navorsingsbevindings was volgens temas gekategoriseer en daarvolgens het data-analise plaasgevind. Die bevindings was gedoen met verwysings na die algemene navorsingsvraag en studie doelwitte. 1.8.5 Hoofstuk 5: Samevatting, gevolgtrekkings en aanbevelings In hierdie hoofstuk was die gevolgtrekkings van die studie uiteengesit en aanbevelings op grond van die gevolgtrekkings, aan alle belanghebbendes betrokke in die onderwys, gedoen om ‘n oplossing vir die probleemstelling van die studie te voorsien. Daar word ook aanbevelings vir verdere navorsing in hierdie studieveld gemaak. 18

1.9 SAMEVATTING In hoofstuk een word ‘n oorsig van die studie verskaf. Die fokus en hoof doelwit van die navorsing word ook uiteengesit, daarna is die sub-doelwitte van die studie uitgespel. Die studie dui aan dat ‘n indiepte ondersoek belangrik geword het om die swak leerderprestasie te verbeter. Dit kan toegeskryf word aan gebrekkige lees en leesvaardighede wat ontbreek. Die skole moet toestande skep vir alle leerders om sukses te behaal. Hierdie idee sal slegs bevorder word deur verskeie benaderings vir die onderrig van lees toe te pas sodat uitkomste bereik kan word. Dit beteken dat leesonderrig voorsiening moet maak vir verskillende leerstyle en moet leerders toegerus word met ‘n reeks tegnieke en strategieë om hulle te help om op die toepaslike vlak vir die genot te lees. Indien die leerders oor hierdie basiese vaardighede van geletterdheid beskik, is hulle voorbereid vir die uitdagings en eise van die daaglikse lewe. Die kind kan dan ontwikkel om sodanig ‘n sinvolle bestaanswyse te voer. In die volgende hoofstuk sal ‘n kritiese begripsondersoek van ‘n aantal kernbegrippe, wat verband hou met die probleemstelling van die studie, gemaak word. 19

1.8.1 Hoofstuk 1: Probleemstelling en doel van die studie

In hierdie hoofstuk word ‘n uiteensetting verskaf van die probleemstelling

naamlik die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van spesifiek

Graad 10 leerders in ‘n hoërskool in die Weskus-Wynland area. Aandag was

geskenk aan die navorsingsontwerp, met ander woorde, alle prosedures wat

tydens die ondersoek gevolg was. ‘n Holistiese beeld word van die studie

verskaf deurdat die navorsingsvrae, en die navorsingsmetodologie omskryf

word, wat die navorser vir die respondente beplan het. Kortliks word ‘n oorsig

van elke hoofstuk in hierdie studie gegee.

1.8.2 Hoofstuk 2: ‘n Kritiese begripsondersoek

‘n Deeglike literatuurstudie is in hoofstuk twee onderneem om konsepte soos

Inklusiewe Opvoedingstelsel, K2005 en UGO te omskryf om te verseker dat die

gebruik van die konsepte as raamwerk krities en korrek en binne die studie

aangewend is. Hierdie konsepte vind aansluiting by leerdervordering om

leerprobleme uit te skakel.

1.8.3 Hoofstuk 3: Navorsingsmetodologie

Die omskrywing van die navorsingsmetodologie en prosedures vind in hierdie

hoofstuk plaas. Die navorsingsparadigmas, die navorsingsopset, datainsamelingstegnieke

en analise van data word bespreek.

1.8.4 Hoofstuk 4: Navorsingsbevindings en data-analise

Die navorsingsbevindings was volgens temas gekategoriseer en daarvolgens het

data-analise plaasgevind. Die bevindings was gedoen met verwysings na die

algemene navorsingsvraag en studie doelwitte.

1.8.5 Hoofstuk 5: Samevatting, gevolgtrekkings en aanbevelings

In hierdie hoofstuk was die gevolgtrekkings van die studie uiteengesit en

aanbevelings op grond van die gevolgtrekkings, aan alle belanghebbendes

betrokke in die onderwys, gedoen om ‘n oplossing vir die probleemstelling van

die studie te voorsien. Daar word ook aanbevelings vir verdere navorsing in

hierdie studieveld gemaak.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!