02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Klaskamerwaarneming het die onderhoud vooraf gegaan. Die rede was omdat

die navorser het tydens die waarneming aan die opvoeder/opvoeders vrae gestel.

Dit het ook die voltooiing van die waarnemingskontrolelys vir die opvoeders

behels. Die fokusgroeponderhoud was semi-struktureerd en toestemming is

verkry vir ‘n diktafoonopname en transkripsie daarvan. Carey (1994)

konseptualiseer hierdie navorsingstegniek soos volg: die gebruik van ‘n semigestruktureerde

groepsessie, gemodereer deur ‘n groepleier, gehou in ‘n

informele omgewing met die doel om inligting te verkry oor ‘n aangeduide

onderwerp.

Die studiegebied was die Weskus-Wynland area in ‘n Afrikaans medium

hoërskool. Die leerders wat gekies was, was volgens hulle huidige

leesvermoëns en leerdervordering op akademiese gebied. Dus die twee groepe

leerders in Graad 10 is volgens goeie en swak prestasies deur die opvoeders vir

die navorsing gekies.

Die navorser het ‘n aansoek aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gerig

om toestemming te verkry om die navorsingsprojek getiteld: ‘n Ondersoekende

studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad

10, te onderneem. ‘n Aansoek was ook aan die skoolbestuurder en

beheerliggaam van die betrokke skool gerig om toestemming te verleen om met

die projek te begin. Die prosedure van die navorsing is kortliks in hoofstuk 3

bespreek en figuur 3.1 dui ‘n skematiese voorstelling van die navorsing aan.

1.7 ETIESE ASPEKTE

Etiese kwessies moet ook in enige navorsing hanteer word, aangesien die

navorser die terrein van die respondente sal moet betree. Tydens die navorsing

was daar baie vertroulike inligting vanaf die respondente ingewin, daarom was

alle ingesamelde inligting met die grootste omsigtigheid en vertroulikheid

hanteer.

Die navorsing het ook volgens die “Children Research Rights” (Berk, 1991:62)

geskied:

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!