02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.6 NAVORSINGSMETODOLOGIE

Hierdie navorsingsproses pas in die primêre navorsingsparadigma, want dit

beskryf die bestaande omstandighede in die klaskamer asook die gebeure wat

daaruit spruit (Cohen en Manion, 1989:116). Om die navorsingsproses se

doelwitte te bereik, was ‘n kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsmetodologie

gevolg.

Kwalitatiewe navorsing was gebruik om temas en verwantskappe te identifiseer,

terwyl ‘n kwantitiewe navorsingsmetodologie gebruik was om verwantskappe

deur die gebruikmaking van populasies en monsters te verifieer. Dus speel

kwalitatiewe navorsing, ‘n ontdekkende rol en kwantitatiewe navorsing ‘n

bevestigende rol (Borg en Gall, 1996 in Vermeulen, 1998a).

Die data-insamelingstegnieke en instrumente behels diagnostiese leestoetse en

verslae, waarnemingskontrolelys vir opvoeders en ‘n fokusgroeponderhoud met

die OOS. Die gebruik van die twee benaderings, naamlik kwalitatiewe en

kwantitatiewe navorsingsmetodologie verminder ook die beperking wat

geassosieer word deur slegs een benadering te gebruik.

Die doel van die diagnostiese leestoets was om vas te stel watter

leesvaardighede leerders bemeester het. Die individuele diagnostiese leestoets is

‘n informele leesdiagnoseringstegniek. Tydens die navorsing was twee

leesstukke uit bronne op graad 10 vlak hardop gelees. Daarna was kennis van

die hoofidees, belangrike detail, woordeskat en vermoë om afleidings te maak,

getoets. Leesstuk 1 word na verwys as vorm A en leestuk 2 as vorm B.

Die navorser het, terwyl die leerder gelees het, response op ‘n standaard foutekode

antwoordblad aangebring. Die navorser het ook ‘n diktafoonopname

gemaak van die leerder se response en later vir transkripsie terugspeel. ‘n

Kwalitatiewe foute analise het plaasgevind en was in foute-kategorieë

geklassifiseer.

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!