'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...
'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...
persoon kan lees nie. Lees kan slegs plaasvind as alle dele in mekaar skakel en integreer. Suksesvolle lees gaan gepaard met herhaling oor ‘n lang periode soos die vaardighede om ‘n musiekinstrument te bespeel. Soos met die interpretasie van ‘n musiekstuk of note, behels lees ook interpretasie van die leesstuk. Hiermee gaan saam die leser se agtergrond, doel van die leesproses en die konteks waarbinne lees plaasvind (Dean, 2000). Verder, vermeld Engelbrecht, et al (1999) dat daar nie slegs een metode, benadering of filosofie tot die leesproses is nie en beveel aan dat opvoeders verskeie metodes moet gebruik. Dit sal aan die behoeftes van leerder diversiteit en belangstelling voorsien. Die UGO klaskamer moet ook leesvriendelik wees soos visuele leesmateriaal aan die muur, flitskaarte, ‘n boekrak met boeke, tydskrifte, leë graanvlokkie dose en ingelegde groente/vrugte blikkies met etikette behoort op ‘n rak in die klaskamer uitgestal te word. Uit hierdie literatuuroorsig is dit duidelik dat opvoederbetrokkenheid ‘n positiewe bydra kan lewer tot bevordering van leesvaardighede, volgens die beginsels van die uitkomsgebaseerde benadering. 1.5.5 Leesprobleme Botha en Faasen (2000:17) beskou lees as volg: ’n Geskrewe teks deur ‘n reeks dekoderings- en begripsvaardighede te gebruik om betekenis te skep, byvoorbeeld, basiese perseptuele vaardighede (ouditief en visueel), dekoderingsvaardighede (gebruik van leidrade uit woordkonstruksie, die voorkoms van die woorde en die konteks) en begripsvaardighede. Enige leerder wat nie bogenoemde kategorieë bemeester nie sal beskou word as ‘n swak leser. In ‘n land soos Suid-Afrika waar daar linguistieke diversiteit van elf amptelike landstale is, kan leesprobleme ‘n faktor word in die vordering van leerders op skool. Die navorser haal vervolgens aan om die standpunte te staaf: 12
Reading is the ability to make meaning from printed words. How does meaning happen? ... use strategies to adjust their reading ... and check to see if what they are reading make sense ... School success depends on reading ability (Winebrenner, 1996:79). Leesprobleme soos ontoereikende leesspoed vanweë dekodering en woordherkenningsprobleme, wat begrip verdraai, strukturele analise en kontekstuele afleidings nie kan maak nie verhinder ‘n leerder om volgens sy/haar potensiaal te lees. Hierdie foute kategorieë van lees is nadelig vir die leerder se vordering op skool. 1.5.6 Leerprobleme Leerprobleme kan op kognitiewe en skolastiese vlak voorkom word. Kognitief kan leerders probleme op enige van die drie vlakke ondervind: opname/insetvlak, die assosiasie/prosesseringsvlak en die ekspressiewe/ uitsetvlak. Skolastiese vaardighede is afhanklik van die funksionering van bogenoemde psigiese vermoëns (De Beer, 1989). Die skrywer meld ook stappe wat gevolg word tydens die diagnosering van ‘n leerprobleem naamlik, die versameling van agtergrondgegewens – historisiteitbeeld, ‘n sensoriese en intelligensieondersoek asook die toepassing van peil- en diagnostiese toetse. Dieselfde skrywer is ook van mening dat die diagnosering van leerprobleem belangrik is, maar bied geen oplossing vir die probleem nie. Die persoonsbeeld van die kind moet in die geheel opgebou word. Daarom, volgens Engelbrecht, et al (1999:97), bied ‘n inklusiewe klaskamer die oplossing: “... an inclusive classroom provides a learning environment which is free of bias and is respectful of the rights and needs of teachers, learners and parents ...”. Engelbrecht, et al (1999:99) voer verder aan dat hierdie milieu bevorder die “...full potential of each and every learner, requires the guiding hand of a vigilant, keenly observant teacher who is consistently involved in a cycle of holistic assessment that is dynamic and multidimensional”. Vervolgens 13
- Page 1 and 2: ‘n Ondersoekende studie na die ve
- Page 3 and 4: ABSTRAK ‘n Ondersoekende studie n
- Page 5 and 6: ABSTRACT An investigative study of
- Page 7 and 8: TOEWYDING Hierdie mini-tesis word m
- Page 9 and 10: AOO CFC DoE DOS Graad R tot 3 HNKV
- Page 11 and 12: INHOUDSOPGAWE Voorblad i Sleutelwoo
- Page 13 and 14: HOOFSTUK 2 LITERATUUROORSIG 2.1 INL
- Page 15 and 16: HOOFSTUK 3 NAVORSINGSMETODOLOGIE 3.
- Page 17 and 18: HOOFSTUK 4 NAVORSINGSBEVINDINGE EN
- Page 19 and 20: HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKK
- Page 21 and 22: HOOFSTUK 1 PROBLEEMSTELLING EN DOEL
- Page 23 and 24: indeling in skoolsoorte by die vers
- Page 25 and 26: 1.3.2 Die skoolgemeenskap Die studi
- Page 27 and 28: Die opvoeders sal dus nog daaraan g
- Page 29 and 30: 1.5 LITERATUUROORSIG: RAAMWERK VAN
- Page 31: 1.5.3 Uitkomsgebaseerde Onderwys (U
- Page 35 and 36: 1.6 NAVORSINGSMETODOLOGIE Hierdie n
- Page 37 and 38: 1.7.1 Beskerming teen lyding Kinder
- Page 39 and 40: 1.9 SAMEVATTING In hoofstuk een wor
- Page 41 and 42: ekend is. Uiteindelik sal ons gekon
- Page 43 and 44: hulle geskape is. ‘n Volle onders
- Page 45 and 46: Die Onderwys Witskrif 6: Spesiale O
- Page 47 and 48: Wade (2000) beweer dat ons in die m
- Page 49 and 50: Die Departement van Onderwys (2002b
- Page 51 and 52: 2.3.1 Wat is die kurrikulum? Volgen
- Page 53 and 54: Om bogenoemde siening te bevestig b
- Page 55 and 56: sisteem, en onbruikbare apparaat ui
- Page 57 and 58: ... provides a learning which is fr
- Page 59 and 60: Sedertdien kom opvoeders toenemend
- Page 61 and 62: en intellektuele behoeftes meer bev
- Page 63 and 64: disfunksie nie sal lees nie en leer
- Page 65 and 66: 2.5.3.6 Die kritiese literêre besk
- Page 67 and 68: 2.6.1.2 Die klankbewustheid stadium
- Page 69 and 70: staat is om woorde in kleiner dele
- Page 71 and 72: a) Huislike omstandighede De Beer (
- Page 73 and 74: gevoel van minderwaardigheid ontwik
- Page 75 and 76: gedrukte reël van links na regs ka
- Page 77 and 78: i) Liggaamsbeeld Dit is die persoon
- Page 79 and 80: gedurende die jaar geskryf om te be
- Page 81 and 82: leerprogram vir die kinders te iden
persoon kan lees nie. Lees kan slegs plaasvind as alle dele in mekaar skakel en

integreer. Suksesvolle lees gaan gepaard met herhaling oor ‘n lang periode soos

die vaardighede om ‘n musiekinstrument te bespeel. Soos met die interpretasie

van ‘n musiekstuk of note, behels lees ook interpretasie van die leesstuk.

Hiermee gaan saam die leser se agtergrond, doel van die leesproses en die

konteks waarbinne lees plaasvind (Dean, 2000).

Verder, vermeld Engelbrecht, et al (1999) dat daar nie slegs een metode,

benadering of filosofie tot die leesproses is nie en beveel aan dat opvoeders

verskeie metodes moet gebruik. Dit sal aan die behoeftes van leerder

diversiteit en belangstelling voorsien. Die UGO klaskamer moet ook

leesvriendelik wees soos visuele leesmateriaal aan die muur, flitskaarte, ‘n

boekrak met boeke, tydskrifte, leë graanvlokkie dose en ingelegde

groente/vrugte blikkies met etikette behoort op ‘n rak in die klaskamer uitgestal

te word.

Uit hierdie literatuuroorsig is dit duidelik dat opvoederbetrokkenheid ‘n

positiewe bydra kan lewer tot bevordering van leesvaardighede, volgens die

beginsels van die uitkomsgebaseerde benadering.

1.5.5 Leesprobleme

Botha en Faasen (2000:17) beskou lees as volg:

’n Geskrewe teks deur ‘n reeks dekoderings- en

begripsvaardighede te gebruik om betekenis te skep,

byvoorbeeld, basiese perseptuele vaardighede (ouditief en

visueel), dekoderingsvaardighede (gebruik van leidrade uit

woordkonstruksie, die voorkoms van die woorde en die

konteks) en begripsvaardighede.

Enige leerder wat nie bogenoemde kategorieë bemeester nie sal beskou word as

‘n swak leser. In ‘n land soos Suid-Afrika waar daar linguistieke diversiteit van

elf amptelike landstale is, kan leesprobleme ‘n faktor word in die vordering van

leerders op skool.

Die navorser haal vervolgens aan om die standpunte te staaf:

12