'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...
'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...
met die volgende in ooreenstemming moet wees. Alle leerders kan leer as hulle die nodige ondersteuning ontvang. Skole moet omstandighede skep waarbinne leerders sukses kan behaal. Onderwysvoorsiening moet gebaseer wees op ondersteuning om struikelblokke tot leer van veral swak lesers aan te spreek. Bogenoemde riglyne is die ideale leerklimaat vir leerders met lees- en leerprobleme om tot hul volle potensiaal te ontwikkel en omdat leerdergesentreerde benadering baie voordele vir alle leerders inhou, spesifiek wat lees en leerprobleme ondervind, soos in hierdie studie nagevors word. Die genoemde veelvoudige geleenthede sal dan leesvaardighede van leerders verbeter om optimaal te presteer. 1.5.2 Kurrikulum 2005 ‘n Eiesoortige Suid-Afrikaanse kurrikulum wat aan plaaslike behoeftes voldoen en tekortkominge in die onderwys uit die weg ruim, het dringend nodig geword. Die werklike situasie vind uitdrukking in die woorde van Palmer (1993:1) as hy sê: “Opvoeding, wat as een van die belangrikste samelewingskonstituente gesien word, staan in die brandpunt van die problematiek en gaan aan verandering onderwerp word.” Hanekom (1998) vermeld dat die beginsels van K2005 op ‘n holisties geïntegreerde benadering tot onderwys en opleiding fokus. Die geïntegreerde benadering poog om ‘n balans te handhaaf tussen die twee uiteenlopende leesmodelle, taalvaardighede, taalsisteme en verskillende leerstyle van leerders. Die beginsels van K2005 en die Hersiene Nasionale Kurrikulum Verklaring (HNKV) spreek die leerbehoeftes en leerstoornisse van alle leerders aan (Departement van Onderwys, 2002a). ‘n Kind wat ‘n spesifieke behoefte of leerstoornis (byvoorbeeld lees) het, behoort nie gelos te word. Die opvoeders behoort ‘n beplande en samehangende prosedure vir vroeë identifisering van leerders met leerstoornisse te hê. Hierdie behoeftes/stoornisse/gapings in leer behoort deur die opvoeder ondersteun te word. 10
1.5.3 Uitkomsgebaseerde Onderwys (UGO) UGO is in die nuwe kurrikulum geïmplementeer om die transformasie van die opvoedingstelsel te fasiliteer. Die Departement van Onderwys (2002a) verklaar dat UGO ‘n kragtige instrument is in die ontwikkeling van praktyke vir inklusiwiteit. Die fundamentele nuwe pedagogiek van UGO maak voorsiening vir diversiteit as gevolg van die leerdergesentreerde en uitkomsgebaseerde benadering. Een van die belangrikste kenmerke van UGO is dat dit besorg is oor “...establishing the conditions and opportunities within the system that enable and encourage all students to achieve those essential outcomes”(Spady, 1994:2). Engelbrecht, Green, Naicker en Engelbrecht (1999), beklemtoon dat lees van kardinale belang vir alle leerareas is. Baie opvoeders is daarvan bewus dat leesprobleme die hoof oorsaak van akademiese onderprestasie is en selfs druiping tot gevolg het. Akademiese sukses kan slegs slaag indien die diverse behoeftes van alle leerders aangespreek word. 1.5.4 Leesvaardighede Leesvaardighede veral leesbegrip is die kern van alle leesaktiwiteite. Lees hou verband met die kognitiewe ontwikkeling van die kind. Ons word ook baie keer getref deur hoe leeg en arm mense se lewens is omdat hulle nie lees nie. Dit is opvallend dat hoe vroeg daar reeds ‘n leesagterstand opgebou word en watter negatiewe uitwerking dit op die hele persoonlikheid kan hê (Meyer, 1987). Brindley (1994) definieer lees as ‘n komplekse area. Dit is sentraal in die debat oor begrip van die leser en hou verband met kwessies oor opvoedingstandaarde en die funksie van opvoeding opsig self en die produksie van ‘n literêre samelewing. Lees kan vergelyk word met die werksaamhede van ‘n simfoniese orkes. Die werking van ‘n simfonie kan met lees as ‘n holistiese proses vergelyk word. Dit beteken dat lees geanaliseer kan word in subvaardighede soos die ontleding van letters en identifisering van woorde. Dit beteken nog steeds nie dat die 11
- Page 1 and 2: ‘n Ondersoekende studie na die ve
- Page 3 and 4: ABSTRAK ‘n Ondersoekende studie n
- Page 5 and 6: ABSTRACT An investigative study of
- Page 7 and 8: TOEWYDING Hierdie mini-tesis word m
- Page 9 and 10: AOO CFC DoE DOS Graad R tot 3 HNKV
- Page 11 and 12: INHOUDSOPGAWE Voorblad i Sleutelwoo
- Page 13 and 14: HOOFSTUK 2 LITERATUUROORSIG 2.1 INL
- Page 15 and 16: HOOFSTUK 3 NAVORSINGSMETODOLOGIE 3.
- Page 17 and 18: HOOFSTUK 4 NAVORSINGSBEVINDINGE EN
- Page 19 and 20: HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKK
- Page 21 and 22: HOOFSTUK 1 PROBLEEMSTELLING EN DOEL
- Page 23 and 24: indeling in skoolsoorte by die vers
- Page 25 and 26: 1.3.2 Die skoolgemeenskap Die studi
- Page 27 and 28: Die opvoeders sal dus nog daaraan g
- Page 29: 1.5 LITERATUUROORSIG: RAAMWERK VAN
- Page 33 and 34: Reading is the ability to make mean
- Page 35 and 36: 1.6 NAVORSINGSMETODOLOGIE Hierdie n
- Page 37 and 38: 1.7.1 Beskerming teen lyding Kinder
- Page 39 and 40: 1.9 SAMEVATTING In hoofstuk een wor
- Page 41 and 42: ekend is. Uiteindelik sal ons gekon
- Page 43 and 44: hulle geskape is. ‘n Volle onders
- Page 45 and 46: Die Onderwys Witskrif 6: Spesiale O
- Page 47 and 48: Wade (2000) beweer dat ons in die m
- Page 49 and 50: Die Departement van Onderwys (2002b
- Page 51 and 52: 2.3.1 Wat is die kurrikulum? Volgen
- Page 53 and 54: Om bogenoemde siening te bevestig b
- Page 55 and 56: sisteem, en onbruikbare apparaat ui
- Page 57 and 58: ... provides a learning which is fr
- Page 59 and 60: Sedertdien kom opvoeders toenemend
- Page 61 and 62: en intellektuele behoeftes meer bev
- Page 63 and 64: disfunksie nie sal lees nie en leer
- Page 65 and 66: 2.5.3.6 Die kritiese literêre besk
- Page 67 and 68: 2.6.1.2 Die klankbewustheid stadium
- Page 69 and 70: staat is om woorde in kleiner dele
- Page 71 and 72: a) Huislike omstandighede De Beer (
- Page 73 and 74: gevoel van minderwaardigheid ontwik
- Page 75 and 76: gedrukte reël van links na regs ka
- Page 77 and 78: i) Liggaamsbeeld Dit is die persoon
- Page 79 and 80: gedurende die jaar geskryf om te be
met die volgende in ooreenstemming moet wees. Alle leerders kan leer as hulle

die nodige ondersteuning ontvang. Skole moet omstandighede skep waarbinne

leerders sukses kan behaal. Onderwysvoorsiening moet gebaseer wees op

ondersteuning om struikelblokke tot leer van veral swak lesers aan te spreek.

Bogenoemde riglyne is die ideale leerklimaat vir leerders met lees- en

leerprobleme om tot hul volle potensiaal te ontwikkel en omdat

leerdergesentreerde benadering baie voordele vir alle leerders inhou, spesifiek

wat lees en leerprobleme ondervind, soos in hierdie studie nagevors word. Die

genoemde veelvoudige geleenthede sal dan leesvaardighede van leerders

verbeter om optimaal te presteer.

1.5.2 Kurrikulum 2005

‘n Eiesoortige Suid-Afrikaanse kurrikulum wat aan plaaslike behoeftes voldoen

en tekortkominge in die onderwys uit die weg ruim, het dringend nodig geword.

Die werklike situasie vind uitdrukking in die woorde van Palmer (1993:1) as hy

sê: “Opvoeding, wat as een van die belangrikste samelewingskonstituente

gesien word, staan in die brandpunt van die problematiek en gaan aan

verandering onderwerp word.”

Hanekom (1998) vermeld dat die beginsels van K2005 op ‘n holisties

geïntegreerde benadering tot onderwys en opleiding fokus. Die geïntegreerde

benadering poog om ‘n balans te handhaaf tussen die twee uiteenlopende

leesmodelle, taalvaardighede, taalsisteme en verskillende leerstyle van leerders.

Die beginsels van K2005 en die Hersiene Nasionale Kurrikulum Verklaring

(HNKV) spreek die leerbehoeftes en leerstoornisse van alle leerders aan

(Departement van Onderwys, 2002a). ‘n Kind wat ‘n spesifieke behoefte of

leerstoornis (byvoorbeeld lees) het, behoort nie gelos te word. Die opvoeders

behoort ‘n beplande en samehangende prosedure vir vroeë identifisering van

leerders met leerstoornisse te hê. Hierdie behoeftes/stoornisse/gapings in leer

behoort deur die opvoeder ondersteun te word.

10