02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Verskeie metodes aan te wend om leesvaardighede in die hoërskool te

bevorder;

• Die Inklusiewe Opvoedingstelsel en benadering te verstaan om aan die

behoeftes van leerders te voldoen spesifiek met leesprobleme en

leerprobleme;

• Kurrikulum 2005 te analiseer om vas te stel hoe ondersteuning gebied word

aan leerders met lees en leerprobleme;

• ‘n Oorsig te gee van leerondersteuning in Uitkomsgebaseerde Onderwys

(UGO);

• Voorspraak te maak op plaaslike en distriksvlak vir alle hoërskole om

leerondersteuningsmeganismes te gebruik om leerders met leesprobleme te

ondersteun;

• Aanbevelings te ontwikkel vir optimale bevordering van leesvaardighede

gebaseer op die bevindings van die navorsing; en

• Strategieë te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en

leervaardighede om leerderprestasie te verbeter.

1.4.1 Spesifieke vrae met betrekking tot die doelwitte

Die navorsing het beoog om oplossings te vind vir die volgende vrae:

• Wat is die mees algemene probleme en uitdagings met die implementering

van ‘n Inklusiewe Uitkomsgebaseerde opvoedingstelsel?

• Dra Kurrikulum 2005 by tot enige leesprobleme? Indien so, verduidelik.

• Hoe bevorder Uitkomsgebaseerde Onderwys (UGO) die lees- en leervaardighede

van leerders, ten opsigte van kennis, waardes en vaardighede?

• Watter onderrigmetodes van assessering en fasilitering vind plaas?

• Watter leerondersteuningstrukture is by die skool gevestig?

• Wat is die ingesteldheid van die hoofrolspelers in die hoërskool jeens die

bevordering van leesvaardighede?

• Beskik die skool oor ‘n Opvoeder Ondersteuningspan (OOS)?

• Hoe kan die OOS bydra tot die verbetering en bevordering van lees- en

leervaardighede?

• Hoe kan netwerk of interaksie tussen die multidissiplinêre span plaasvind

om leesvaardighede te bevorder en beter leerderprestasie te behaal?

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!