'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...
'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...
Die leerders is opverdeel in registerklasse wat toegeken is aan onderskeie opvoeders wat vir die administratiewe pligte verantwoordelik is. Hierdie pligte behels voltooiing van die vier akademiese jaarverslae, byhou van ‘n bywoningsregister, skoolfondsinsameling, rekordhouding van leerderprofiel en direkte skakeling met ouers of die voog. Die personeel bestaan uit twee-en-vyftig opvoeders. ‘n Skoolbestuurder, twee adjunkprinsipale en ses departementshoofde vorm die senior personeel, dan is daar agt nie-doserende lede wat die volgende insluit: twee administratiewe klerke, algemene assistente, ‘n administratiewe beampte hulpvaardig met dissiplinêre probleme, bywoning en afwesigheid van leerders en ‘n beheerliggaampos vir ‘n mediahulp wat verantwoordelik is vir die afrol van vraestelle, toetse en assesseringstukke van leerders. Die mediahulp ondervind probleme met die baie afrolwerk en assesseringstukke en kry gevolglik nie betyds klaar nie, as gevolg van die afrolmasjiene of fotostatiese masjiene wat gereeld breek weens die groot werkslading. Dit veroorsaak verdere probleme in die klaskamer tydens die lesaanbieding, omdat leerders dan somtyds geen tuisopdragte of werkstukke het om te voltooi nie. Die leerders ruil ook van klaskamers aan die einde van ‘n lesuur of periode. Dit veroorsaak dat van die leerders laat by die volgende lesuur aankom as gevolg van die hoë verkeer in die nou loopgange. Die skool was gebou vir tussen 800 en 900 leerders. Baie van die opvoeders gee onderrig in beide stelsels naamlik die ou stelsel en uitkomsgebaseerde onderwysstelsel. Feitlik almal is produkte van die ‘ou’ onderwysstelsel en het opleiding ontvang volgens die metodiek wat daarvoor gegeld het. Selfs sommige opvoeders se jarelange ondervinding is nou in talle opsigte van min waarde. Dit maak baie opvoeders baie ontsteld en onseker. Uitkomsgebaseerde onderwys het ook die opvoeder se rol verander na een van mediator en fasiliteerder. Die opvoeders was ook gewoond daaraan dat leerders hoofsaaklik stil en rustig met hul eie werksaamhede in die klaskamer besig was, maar UGO vereis groepwerk, dikwels meer klank en beweging in die klaskamer. Baie van die opvoeders gee ook nog les volgens die tradisionele benadering, met ander woorde leerders luister passief terwyl die opvoeder praat. 6
Die opvoeders sal dus nog daaraan gewoond moet raak dat die nuwe kurrikulum ‘n meer geïntegreerde en holistiese wyse vereis en dat leer in die konteks van die werklikheid moet plaasvind. Die skoolbeheerliggaam asook die studente raad is baie betrokke by die skoolbedrywighede. Daar is egter baie min ouerbetrokkenheid by die skool, omdat soos die res van ander gemeenskappe van die Weskus-Wynland area Vredenburg ook deur werkloosheid getref is. Die skool is geleë in ‘n werkersklas-omgewing met ‘n naby geleë Heropbou- en Ontwikkelings Program (HOP)-behuisingswoonbuurt. Baie van die ouers, veral die vrouens werk ook, byvoorbeeld in die visfabrieke. Misdaadsindikate het ontstaan en kan nie maklik uitgeroei word nie, ten spyte van die feit dat polisiëring voorheen baie gedoen is. Die leerders kom oor die algemeen uit enkel ouergesinne. Oorbevolking in die huise is ‘n algemene verskynsel, waar meer as een gesin ‘n klein HOP huisie deel. Baie ouers is steeds halfgeskoold, arm en magteloos. Hulle is nie in staat om prakties en intellektuele ondersteuning aan die onderwysaspirasies van hulle kinders te bied nie. Hierdie konteks en agtergrond van die kinders beïnvloed ook die gedrag van die leerders. So, gevolglik beïnvloed die sosio-ekonomiese toestande die opvoedingproses nadelig. Die skool word dus beïnvloed deur die samelewing en die samelewing deur die skool. Vervolgens sal die navorser die doelstelling en doelwitte van die navorsing vermeld in die lig van bovermelde bespreking van die navorsingskonteks. 1.4 DIE DOELSTELLING EN DOELWITTE VAN DIE NAVORSING Die fokus en doelwitstelling van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering in die hoërskool, spesifiek van Graad 10 leerders, na te vors. Die doelstelling van die navorsing was om die volgende navorsingsvraag te beantwoord: Wat is die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering in die hoërskool, spesifiek van Graad 10? Die navorsing het ook gepoog om: 7
- Page 1 and 2: ‘n Ondersoekende studie na die ve
- Page 3 and 4: ABSTRAK ‘n Ondersoekende studie n
- Page 5 and 6: ABSTRACT An investigative study of
- Page 7 and 8: TOEWYDING Hierdie mini-tesis word m
- Page 9 and 10: AOO CFC DoE DOS Graad R tot 3 HNKV
- Page 11 and 12: INHOUDSOPGAWE Voorblad i Sleutelwoo
- Page 13 and 14: HOOFSTUK 2 LITERATUUROORSIG 2.1 INL
- Page 15 and 16: HOOFSTUK 3 NAVORSINGSMETODOLOGIE 3.
- Page 17 and 18: HOOFSTUK 4 NAVORSINGSBEVINDINGE EN
- Page 19 and 20: HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKK
- Page 21 and 22: HOOFSTUK 1 PROBLEEMSTELLING EN DOEL
- Page 23 and 24: indeling in skoolsoorte by die vers
- Page 25: 1.3.2 Die skoolgemeenskap Die studi
- Page 29 and 30: 1.5 LITERATUUROORSIG: RAAMWERK VAN
- Page 31 and 32: 1.5.3 Uitkomsgebaseerde Onderwys (U
- Page 33 and 34: Reading is the ability to make mean
- Page 35 and 36: 1.6 NAVORSINGSMETODOLOGIE Hierdie n
- Page 37 and 38: 1.7.1 Beskerming teen lyding Kinder
- Page 39 and 40: 1.9 SAMEVATTING In hoofstuk een wor
- Page 41 and 42: ekend is. Uiteindelik sal ons gekon
- Page 43 and 44: hulle geskape is. ‘n Volle onders
- Page 45 and 46: Die Onderwys Witskrif 6: Spesiale O
- Page 47 and 48: Wade (2000) beweer dat ons in die m
- Page 49 and 50: Die Departement van Onderwys (2002b
- Page 51 and 52: 2.3.1 Wat is die kurrikulum? Volgen
- Page 53 and 54: Om bogenoemde siening te bevestig b
- Page 55 and 56: sisteem, en onbruikbare apparaat ui
- Page 57 and 58: ... provides a learning which is fr
- Page 59 and 60: Sedertdien kom opvoeders toenemend
- Page 61 and 62: en intellektuele behoeftes meer bev
- Page 63 and 64: disfunksie nie sal lees nie en leer
- Page 65 and 66: 2.5.3.6 Die kritiese literêre besk
- Page 67 and 68: 2.6.1.2 Die klankbewustheid stadium
- Page 69 and 70: staat is om woorde in kleiner dele
- Page 71 and 72: a) Huislike omstandighede De Beer (
- Page 73 and 74: gevoel van minderwaardigheid ontwik
- Page 75 and 76: gedrukte reël van links na regs ka
Die opvoeders sal dus nog daaraan gewoond moet raak dat die nuwe kurrikulum

‘n meer geïntegreerde en holistiese wyse vereis en dat leer in die konteks van

die werklikheid moet plaasvind.

Die skoolbeheerliggaam asook die studente raad is baie betrokke by die

skoolbedrywighede. Daar is egter baie min ouerbetrokkenheid by die skool,

omdat soos die res van ander gemeenskappe van die Weskus-Wynland area

Vredenburg ook deur werkloosheid getref is. Die skool is geleë in ‘n

werkersklas-omgewing met ‘n naby geleë Heropbou- en Ontwikkelings

Program (HOP)-behuisingswoonbuurt.

Baie van die ouers, veral die vrouens werk ook, byvoorbeeld in die visfabrieke.

Misdaadsindikate het ontstaan en kan nie maklik uitgeroei word nie, ten spyte

van die feit dat polisiëring voorheen baie gedoen is. Die leerders kom oor die

algemeen uit enkel ouergesinne. Oorbevolking in die huise is ‘n algemene

verskynsel, waar meer as een gesin ‘n klein HOP huisie deel. Baie ouers is

steeds halfgeskoold, arm en magteloos. Hulle is nie in staat om prakties en

intellektuele ondersteuning aan die onderwysaspirasies van hulle kinders te bied

nie. Hierdie konteks en agtergrond van die kinders beïnvloed ook die gedrag

van die leerders. So, gevolglik beïnvloed die sosio-ekonomiese toestande die

opvoedingproses nadelig. Die skool word dus beïnvloed deur die samelewing

en die samelewing deur die skool. Vervolgens sal die navorser die doelstelling

en doelwitte van die navorsing vermeld in die lig van bovermelde bespreking

van die navorsingskonteks.

1.4 DIE DOELSTELLING EN DOELWITTE VAN DIE NAVORSING

Die fokus en doelwitstelling van die navorsing was om die verband tussen

leesvaardighede en leerdervordering in die hoërskool, spesifiek van Graad 10

leerders, na te vors. Die doelstelling van die navorsing was om die volgende

navorsingsvraag te beantwoord: Wat is die verband tussen leesvaardighede en

leerdervordering in die hoërskool, spesifiek van Graad 10? Die navorsing het

ook gepoog om:

7