02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die leerders is opverdeel in registerklasse wat toegeken is aan onderskeie

opvoeders wat vir die administratiewe pligte verantwoordelik is. Hierdie pligte

behels voltooiing van die vier akademiese jaarverslae, byhou van ‘n bywoningsregister,

skoolfondsinsameling, rekordhouding van leerderprofiel en direkte

skakeling met ouers of die voog. Die personeel bestaan uit twee-en-vyftig

opvoeders. ‘n Skoolbestuurder, twee adjunkprinsipale en ses departementshoofde

vorm die senior personeel, dan is daar agt nie-doserende lede wat die

volgende insluit: twee administratiewe klerke, algemene assistente, ‘n

administratiewe beampte hulpvaardig met dissiplinêre probleme, bywoning en

afwesigheid van leerders en ‘n beheerliggaampos vir ‘n mediahulp wat

verantwoordelik is vir die afrol van vraestelle, toetse en assesseringstukke van

leerders.

Die mediahulp ondervind probleme met die baie afrolwerk en assesseringstukke

en kry gevolglik nie betyds klaar nie, as gevolg van die afrolmasjiene of

fotostatiese masjiene wat gereeld breek weens die groot werkslading. Dit

veroorsaak verdere probleme in die klaskamer tydens die lesaanbieding, omdat

leerders dan somtyds geen tuisopdragte of werkstukke het om te voltooi nie.

Die leerders ruil ook van klaskamers aan die einde van ‘n lesuur of periode. Dit

veroorsaak dat van die leerders laat by die volgende lesuur aankom as gevolg

van die hoë verkeer in die nou loopgange. Die skool was gebou vir tussen 800

en 900 leerders. Baie van die opvoeders gee onderrig in beide stelsels naamlik

die ou stelsel en uitkomsgebaseerde onderwysstelsel. Feitlik almal is produkte

van die ‘ou’ onderwysstelsel en het opleiding ontvang volgens die metodiek wat

daarvoor gegeld het. Selfs sommige opvoeders se jarelange ondervinding is nou

in talle opsigte van min waarde. Dit maak baie opvoeders baie ontsteld en

onseker. Uitkomsgebaseerde onderwys het ook die opvoeder se rol verander na

een van mediator en fasiliteerder. Die opvoeders was ook gewoond daaraan dat

leerders hoofsaaklik stil en rustig met hul eie werksaamhede in die klaskamer

besig was, maar UGO vereis groepwerk, dikwels meer klank en beweging in die

klaskamer. Baie van die opvoeders gee ook nog les volgens die tradisionele

benadering, met ander woorde leerders luister passief terwyl die opvoeder praat.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!