02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.3.2 Die skoolgemeenskap

Die studieveld is die Weskus-Wynland area, wat verskeie dorpe, wat plattelands

gesentreerd is, insluit. In Vredenburg wat sentraal geleë is, word voorsiening

gemaak vir hoërskool opleiding van leerders vir die onderskeie dorpe, soos

Velddrif, Hopefield, Saldanha en Langebaan. Die skool is ‘n plattelandse

hoërskool en is gebou volgens die plan van die meeste WKOD skole. Die skool

het in 1977 ontstaan. Ek is tans verbonde aan die skool en onderrig Biologie

aan Graad 10 en 12 leerders. Die skool beoog om deur middel van ‘n totale

opvoedingsprogram die leerders so goed as moontlik vir die lewe te bekwaam

om sodoende hul plek as waardige burgers van die samelewing in te neem.

Daar is huidiglik ‘n leerdertal van 1608. Die skoolgebou is baie netjies en is

goed versorg. Daar is mooi tuine by die vooraansig van die skool. Die

klaskamers is slegs toegerus met die basiese fasiliteite vir onderrig. Die

opvoeders is baie gesteld op die instandhouding van hul klaskamers en wend

geld, geïn deur fondsinsamelingspogings of eie fondse, aan om hulle klaskamers

te verf. Hierdeur probeer hulle die fisiese omstandighede van die skool gebruik

as ‘n positiewe opset vir die opvoedingsproses. Die skool beskik oor ‘n goed

toegeruste Wiskunde- en Wetenskap rekenaarsentrum wat deur die leerders van

die skool gebruik word asook die primêre skole van die onderskeie Weskusdorpe.

Die skool was ook geïdentifiseer as ‘n Khanya-skool in 2001 en het ‘n

eie Khanya-rekenaarlaboratorium. Hierdeur het die leerders toegang tot 24-uur

internet gebruik of fasiliteite, hul persoonlike e-pos adresse, rekenaaronderrig,

rekenaar-praktyk en rekenaarondersteunde onderrig. Die skool het nie ‘n

biblioteek nie. Die skool besit ook nie oor ‘n sportveld nie, maar deur aansoek

te doen vir lotto-geld, spesifiek vir sportgeriewe, is ‘n sportkompleks in aanbou.

Hierdie sportkompleks het sy eie rugby, netbal, krieketveld en tennisbaan.

Daar is egter ‘n klaskamertekort by die skool as gevolg van die hoë inskrywing

van 1608 leerders. Die gange wat breed genoeg is, word as klaskamers ingerig.

Die opslaanklaskamers is egter in ‘n gehawende toestand, en is nie bevorderlik

vir die leersituasie nie. Die hoë leerdertal het ook die gevolg dat opvoeders met

oorvol klasse sit, ‘n groot werkslading het en ‘n tekort aan skoolbanke of tafels

in hul klaskamers ondervind.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!