02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Gedurende 1994 het Suid-Afrika die eerste vrye en suksesvolle demokratiese

verkiesing gehad. Dit het verreikende veranderings meegebring, en die

onderwys was nie onaangeraak gelaat nie. Hierdie verandering word veral

teweeggebring deur die nuwe benadering van inklusiewe onderwys en die

veelbesproke K2005.

In die lig hiervan word dit noodsaaklik om ‘n beskrywing van die

navorsingskonteks te weergee. Die motivering tot die studie word hierin

bespreek. Die motivering was van kardinale belang, omdat die veelvoudige

doel van die studie kortliks vermeld word. Die skoolgemeenskap, konteks en

die sosio-ekonomiese toestande wat die opvoedingsproses nadelig beïnvloed en

swak leerderprestasies tot gevolg het, word ook bespreek.

1.3 BESKRYWING VAN NAVORSINGSKONTEKS

1.3.1 Agtergrond

Die studieveld is ‘n plattelandse omgewing en die euwel van jeugmisdaad is

besig om noemenswaardig in die omgewing toe te neem. Die euwel het ook ‘n

negatiewe impak op die bestaan van die jeug in die platteland. Juis daarom is

redes vir die spesifieke navorsing veelvoudig, maar die belangrikste motivering

is om die jeug of leerders te bemagtig vir ‘n beter lewensstandaard ten opsigte

van ‘n gehalte lewe, leesvaardighede, kwaliteite en kennis vir die toekoms nadat

hulle die skool verlaat. Die leerders moet as agente optree vir verbeterde,

veranderde lewenspeil en gesondheidstoestande in hul gemeenskappe, naamlik

die Weskus-Wynland area. Hierdie doelwit kan slegs bereik word deur ‘n

netwerk of interaksie op plaaslike en distriksvlak vir alle hoërskole om

leerondersteuningsmeganismes te gebruik, om leesvaardighede te bevorder en

beter leerderprestasie te behaal. Dit kan lei tot die implementering van ‘n

skoolgebaseerde gesondheidsbevorderingsprogram wat alle komponente van die

samelewing betrek, naamlik voorkomingsmaatreëls, skoolopvoeding, op die

sosio-ekonomies en politieke gebiede.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!