02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

leerondersteuning meganismes om leerders met leesprobleme te ondersteun.

Dus word ek as navorser genoop/gemotiveer om ook ‘n bydrae te lewer deur

middel van die navorsing om die verband tussen leesvaardighede en

leerdervordering bloot te lê, sodat hierdie ideaal kan realiseer.

1.2 DIE HISTORIESE AGTERGROND VAN DIE SUID-

AFRIKAANSE ONDERWYSSTELSEL

Vanweë die feit dat die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ‘n transformasie

ondergaan het deur ‘n eiesoortige Suid-Afrikaanse kurrikulum te implementeer

om aan plaaslike behoeftes te voldoen en tekortkominge uit die onderwys uit die

weg te ruim, is dit nodig om ‘n kort historiese agtergrond van die

onderwysstelsel in hierdie studie te weergee.

In die verlede was die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel saamgestel uit vier

substelsels, naamlik vir Blankes, Swartes, Bruines en Indiërs. Die verskillende

substelsel vir die onderwysstelsel was gebaseer op die beginsels van die

apartheidsbeleid. Die ontwikkeling en ontplooiing van die Suid-Afrikaanse

onderwysbeleid was in ooreenstemming met die beleid van die afsonderlike

ontwikkeling en selfbeskikking van die verskillende bevolkingsgroepe

(Barnard, 1984).

Dit is opvallend dat die regeringspatroon van die land weërspieël was in die

beheer van sy onderwysstelsel. Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel was op

die hoogste vlak gedesentraliseerd, omdat daar afsonderlike ministers was vir

die vier substelsels, maar die afsonderlike sentrale departemente van onderwys

het hulle gesag gedeel en het elemente van gesentraliseerde sowel as

gedesentraliseerde beheer uitgeoefen (Barnard, 1984).

Daar was aparte skole vir die verskillende bevolkingsgroepe, verskillende

finansiële ondersteuning en die skole se infrastruktuur het ook van mekaar

verskil. Die Departement van Bantoe-onderwys het in Oktober 1958 tot stand

gekom en onderwysvoorsiening aan swartes was volkgeoriënteerd en gewortel

in die partikuliere kulture en tradisies van die verskillende swart volke. Die

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!