02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aanhangsel F

INDIVIDUELE DIAGNOSTIESE LEESTOETS VORM B

ANTWOORDBLAD

NAAM: __________________________ GRAAD:____________ DATUM:

DOEL VAN DIE TAAK

Aan die einde van die taak sal jy

• wys dat jy die leesstuk verstaan

• jou idees skriftelik stel

INSTRUKSIES

• Lees die onderstaande artikel aandagtig deur.

• Lees al die vrae deur.

• Beantwoord al die vrae noukeurig. Beantwoord die begripsvrae in jou eie

woorde.

Skelme ding ...

Ná ‘n vlaag van bendegeweld, wonder ‘n mens opnuut: Hoe kan enige jong mens in

sulke omstandighede oorleef?

Toe ek by die hekke van my ou skool wil indraai, is selfs ek verstom. Staan ek voor ‘n

tronk of voor ‘n hoërskool? Dis hakiesdraad op al die heinings, dik slotte aan die

hekke en ‘n “tronkbewaarder” wat vinnig nader kom met ‘n bossie sleutels in die hand.

Van agter dik traliewerk gee die sekretaresse aanduidings. Nog veiligheidshekke, nog

diefwering voor die vensters. Is dit klasse of selle? Regs by die eerste blok, nommer

27. Dis hier dat ek vir Randford aantref.

Randford is sewentien en in matriek. Hy wil volgende jaar klere-ontwerp by ‘n

technikon gaan studeer en is een van die mees belowende leerders in die skool. Maar

die pad tot hier was nie maklik nie. Net iemand soos Randford sal weet hoe bitter

moeilik dit vir ‘n seun is om bo sy omstandighede uit te styg en die versoeking van

gangsterskap te ontwyk.

Hy woon sowat ‘n halfuur se stap van die skool. Soggens net ná sewe vat hy die pad

verby die selfhelp-projek, verby lede van die regerende bende wat in elke straat

hoekhou.

“Wat is die ergste wat al aan jou gedoen is?” vra ek. “Aan my, nee niks ergs nie,”

antwoord hy terwyl hy wegkyk. “Ek en my vriendin was op pad skool toe, toe ‘n

gangster haar gegunpoint het, dit was maar al.”

196

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!