02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aanhangsel E

INDIVIDUELE DIAGNOSTIESE LEESTOETS VORM A

ANTWOORDBLAD

NAAM: _______________________ GRAAD:__________ DATUM: ___________

Hoe sal mense my ooit kan glo ...?

1. Vanoggend oppad skooltoe het ek ‘n onvergeetlike gebeurtenis beleef.

Vanuit die niet het daar skielik ‘n ronde, blink voorwerp, omtrent so groot

soos ‘n sokkerbal, geruisloos voor my bike tot stilstand gekom.

2. Natuurlik moek ek stilhou. En wat sien ek toe. ‘n Klein opening verskyn

in die “bal” en stomgeslaan gewaar ek hoe ‘n miniatuur-mensie versigtig

en angsbevange na buite loer.

3. Sy ogies knip-knip toe hy my gewaar en met sy pink, tuitvormige mondjie

sê hy iets soos: Pieng loe faa! Ek sien hoe beduie hy na binne en nóg ‘n

mense verskyn hygend in die opening. Sy droë hoesie kon my net laat

dink dat hy dors is.

4. ‘n Paar tree van my af merk ek ‘n kraan op. Hoe bring ‘n mens ‘n bietjie

water na hulle toe? ‘n koeldrankbottel se doppie is die antwoord! Asof

dit ‘n reuseskottel is, hou die wesentjie die doppie in sy handjies. Gretig

drink hy.

5. Hulle hou iets na my uit, asof ek moet dit vat. In die lig van die son

verdwyn die ronde, blink voorwerp. Was dit ‘n droom?

6. Ek kyk af in my hant: vanuit ‘n skitterende, kleurryke steen, mooier as

enige diamant wat ek al ooit gesien het, gewaar ek die beeld van ‘n

vriendelike, wuiwende tuitmondjie-wesentjie...

Daar kom verskeie foute in die leesstuk voor. Die paragraaf en die verduideliking van

die fout word telkens gegee. Van jou word verwag om elke keer die KORREKTE

antwoord neer te skryf.

PARAGRAAF 1

1. Twee woorde is verkeerd gespel. Skryf die twee woorde onder mekaar neer.

2. Vervang die Engelse woord in sin twee met die korrekte Afrikaanse woord.

PARAGRAAF 2

3. ‘n Leesteken is weggelaat. Skryf die sin met nodige leesteken korrek oor.

PARAGRAAF 3

4. Daar kom ‘n spelfout voor. Skryf die korrekte woord oor.

5. In sin 1 ontbreek ‘n leesteken. Skryf slegs die gedeelte met die nodige

leesteken korrek oor.

PARAGRAAF 4

6. In sin 1 ontbreek ‘n skryfteken. Skryf die woord korrek neer.

7. Skryf die woord wat met ‘n hoofletter geskryf moet word, korrek oor.

PARAGRAAF 5

8. ‘n Woordordefout kom in sin 1 voor. Skryf die sin oor om die fout reg te

stel.

194

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!