'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

By voorbaat dank Die uwe Me. M.M.G. Thorne 192

Aanhangsel D2 TOESTEMMINGSVORM (“INFORMED CONSENT”) TOT DEELNAME AAN NAVORSING. 1. Die deelnemer/voog/ouer/ouers van minderjarige leerder stem in tot vrywillige deelname aan hierdie navorsingsproses, wat beteken gesprekvoering met die navorser wat fokus op die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering in die hoërskool. 2. Die leerder/deelnemer het die reg om enige tyd van die studie te onttrek sonder enige vrees vir intimidasie asook onttrekking van data van hom/haar. Die leerder/deelnemer het ook die reg om enige vraag of stel vrae onbeantwoord te laat. 3. Die leerder/deelnemer sal beskerm word deur die proses van anonimiteit. Dit beteken of vrywaar deelnemer/deelnemer dat haar/sy naam in geen publikasie, dokument of verslag sal verskyn nie indien instem daartoe nie. 4. Instemming tot diktafoon/band-opnames tydens die onderhoude, indien anders besluit deur die leerder/deelnemer of navorser/rapporteur voor of tydens die onderhoud. 5. Die verstaan daarvan dat die bevindings van die navorser deur middel van publikasie bekend gemaak sal word. Daarom stem ons in tot die publikasie waarvoor die studie geloods is. 6. Om te verseker dat almal se sienswyse korrek gedokumenteer is, sal navorser/rapporteur ‘n kopie aan leerder/deelnemer voorsien van die spesifieke onderhoud vir ‘n maksimum periode van een maand vir terugvoering of respons. 7. Die navorser/rapporteur verseker die eerbieding van privaatheid en vertroue tydens die onderhoudsproses. Ek die ondergetekende aanvaar die voorwaardes en ooreenkoms. Die leerder/ deelnemer is gewillig om deelname te het aan die projek en die bevindings mag gebruik word soos hierbo beskryf. ____________________________ of _____________________________ Konsultant/Deelnemer Handtekening Voog/ouer/ouers Handtekening (namens minderjarige kind/leerder) ____________________________ _____________________________ Navorser/Rapporteur Handtekening Datum (Me. Meldeane Thorne) 193

By voorbaat dank<br />

Die uwe<br />

Me. M.M.G. Thorne<br />

192

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!