02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aanhangsel D1

Die Ouer/Voog

Hoërskool

Vredenburg

7380

Geagte Ouer/Voog

Me. M.M.G. Thorne

Posbus 519

Vredenburg

7380

16 Februarie 2005

INSAKE: TOESTEMMING VIR LEERDER, DEELNAME AAN NAVORSING-

STUDIE

Ek is huidiglik ‘n opvoeder, wie as ‘n deeltydse M.ed student in die program

Opvoedkundige Sielkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland studeer. Graag vra

ek met hierdie toestemmingsbrief of u kind as Graad 10 leerder mag deelname hê aan

die navorsingstudie wat ek sal onderneem.

Die Navorsingsprojek is getiteld: ‘n Ondersoekende studie na die verband tussen

leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders. Die navorsing poog om

leesvaardighede in die hoërskool te bevorder. Daar word ook gepoog om vas te stel

hoe ondersteuning gebied kan word, aan leerders met lees en leerprobleme. Dra

Kurrikulum 2005 by tot enige leesprobleme en watter metodes aangewend kan word,

vir die bevordering van effektiewe onderrig om leervaardighede en leerder prestasie te

verbeter.

Lees lê die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se

toerusting vir die lewe. Juis daarom sal hierdie studie u kind help en ook daardeur baat

vind.

Die identiteit van deelnemers sal nie bekend gemaak word nie. Die reg op

vertroulikheid sal ook geëerbiedig word. Ek sal aanneem dat indien u nie die

toestemmingvorm wat aangeheg word terugstuur nie, u instem tot deelname van u kind,

of indien nie, u skriftelik laat weet, dat leerder nie deelname sal hê aan die studie nie.

Indien enige navrae kan u my kontak by bogenoemde adres en nommers of persoonlik

kom spreek vir verdere verduideliking.

Tel: 022-713 2083

Faks: 022-713 5279

Ek hoop en vertrou dat my navorsingsprojek sal doelgerig meewerk aan die ideaal om

die kind die geleentheid te bied om tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel.

191

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!