02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HOOFSTUK 1

PROBLEEMSTELLING EN DOEL VAN DIE STUDIE

1.1 INLEIDING

Die ideaal waarna in ‘n nuwe Suid-Afrika gestreef word, is

onderwysvoorsiening wat die optimum ontwikkelingsmoontlikhede vir elke

landsburger verseker. Die sleutelbeginsels van Uitkomsgebaseerde Onderwys

(UGO), Kurrikulum 2005 (K2005) en inklusiewe uitkomsgebaseerde onderwys

is onder andere, dat leerders toegerus moet word met die vaardighede, kwaliteite

en kennis wat hulle sal benodig om hulself te kan handhaaf wanneer hulle die

skoolstelsel verlaat (DoE, 2002).

Wat tans kommerwekkend is, is dat leerders wat vanaf Graad 9 na Graad 10

vorder by die spesifieke hoërskool in die Wes-Kaap waar ek as navorser die

navorsing gedoen het, swak leerderprestasie/vordering op akademiese gebied

toon. Na deeglike besinning en beraadslaging by dié hoërskool was daar ‘n sterk

mening deur verskeie opvoeders gehuldig, dat die swak leerderprestasie

toegeskryf kan word aan swak lees of leesvaardighede wat ontbreek. Juis

daarom was die doelwitstelling van die navorsing gefokus op die verband tussen

die begrippe leesvaardighede en leerdervordering. Die doel was ook om hierdie

leemte te oorbrug, soos bespreek word in die navorsingsdoelwitte.

Die navorser haal aan om bogenoemde standpunte te staaf:

... iemand wat goed en baie lees sal nie alleen skolasties en

akademies beter daaraan toe wees nie, maar ook ‘n ryker en

voller lewe het (Meyer, 1987:1).

Die sleutelbeginsels soos bovermeld kan slegs bereik en verwesenlik word as

opvoeders toenemend met nuwe onderrigstrategieë en metodes vorendag kom

om ‘n ondersteunende leerklimaat te skep en sodoende leerderonderontwikkeling

bevorder. Dit lei tot aanbevelings vir optimale bevordering van

1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!