'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ... 'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

etd.uwc.ac.za
from etd.uwc.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Aanhangsel B 188

Aanhangsel C Die Beheerliggaam Posbus 519 Vredenburg 7380 Geagte Lede Me. M.M.G. Thorne Persalnommer: 50416367 Posbus 633 Velddrif 7365 19 Januarie 2005 INSAKE: AANSOEK OM NAVORSING BY ‘N WKOD-INRIGTING (‘N OPENBARE SKOOL) 2005 Ek is huidiglik ‘n skoolgebaseerde opvoeder wat in die fakulteit Opvoedkunde studeer as ‘n deeltydse M.ed student in die program Opvoedkundige Sielkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Aangesien ek die M.ed program se eerste deel of jaar voltooi het, wat bestaan uit die voltooiing van agt modules vir die jaar 2004, doen ek hiermee aansoek om toestemming te verleen, om die voorgestelde navorsingsprojek getiteld: ‘n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders te onderneem. Die navorsingsprojek wil ek graag onderneem in die Weskus-Wynland OBOS area in kring 7. Die skool van my keuse is in Vredenburg. Die projek is ook beperk tot slegs die genoemde skool in my studiegebied. Vind aangeheg ‘n afskrif van die brief om toestemming om die navorsingsprojek te onderneem by die betrokke skool van die Direktoraat: Onderwysnavorsing (Dr. R.S. Cornelissen). Ek wil ook onder u aandag bring, dat my navorsingsvoorstel alreeds deur die studieleier Bridget Johnson (lektrise/Geregistreerde Sielkundige) in die fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Wes-Kaapland geassesseer en goedgekeur is, asook deur ‘n eksterne moderator aan die Universiteit van Kaapstad. Tydens my navorsingsprojek sal ek alle etiese aspekte soos vermeld in my voorstel nakom en alle inligting as vertroulik hanteer en die reg op vertroulikheid eerbiedig. Die skriftelike toestemmingsvorm van die ouers of wettige voogde terug kry/vorder, voordat enige leerder in die projek betrek sal word. Vind aangeheg die toestemmingsvorm aan die ouers of wettige voogde. Indien enige navrae kan u my studieleier Bridget Johnson kontak by die volgende adres en nommers: e-pos: bjohnson@uwc.ac.za Tel: 2721-959 3633 / 959 3888 189

Aanhangsel C

Die Beheerliggaam

Posbus 519

Vredenburg

7380

Geagte Lede

Me. M.M.G. Thorne

Persalnommer: 50416367

Posbus 633

Velddrif

7365

19 Januarie 2005

INSAKE: AANSOEK OM NAVORSING BY ‘N WKOD-INRIGTING

(‘N OPENBARE SKOOL) 2005

Ek is huidiglik ‘n skoolgebaseerde opvoeder wat in die fakulteit Opvoedkunde studeer

as ‘n deeltydse M.ed student in die program Opvoedkundige Sielkunde aan die

Universiteit van Wes-Kaapland. Aangesien ek die M.ed program se eerste deel of jaar

voltooi het, wat bestaan uit die voltooiing van agt modules vir die jaar 2004, doen ek

hiermee aansoek om toestemming te verleen, om die voorgestelde navorsingsprojek

getiteld: ‘n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en

leerdervordering van Graad 10 leerders te onderneem.

Die navorsingsprojek wil ek graag onderneem in die Weskus-Wynland OBOS area in

kring 7. Die skool van my keuse is in Vredenburg. Die projek is ook beperk tot slegs

die genoemde skool in my studiegebied.

Vind aangeheg ‘n afskrif van die brief om toestemming om die navorsingsprojek te

onderneem by die betrokke skool van die Direktoraat: Onderwysnavorsing (Dr. R.S.

Cornelissen).

Ek wil ook onder u aandag bring, dat my navorsingsvoorstel alreeds deur die studieleier

Bridget Johnson (lektrise/Geregistreerde Sielkundige) in die fakulteit Opvoedkunde aan

die Universiteit Wes-Kaapland geassesseer en goedgekeur is, asook deur ‘n eksterne

moderator aan die Universiteit van Kaapstad.

Tydens my navorsingsprojek sal ek alle etiese aspekte soos vermeld in my voorstel

nakom en alle inligting as vertroulik hanteer en die reg op vertroulikheid eerbiedig. Die

skriftelike toestemmingsvorm van die ouers of wettige voogde terug kry/vorder,

voordat enige leerder in die projek betrek sal word. Vind aangeheg die toestemmingsvorm

aan die ouers of wettige voogde.

Indien enige navrae kan u my studieleier Bridget Johnson kontak by die volgende adres

en nommers:

e-pos: bjohnson@uwc.ac.za

Tel: 2721-959 3633 / 959 3888

189

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!