02.05.2013 Views

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

'n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aanhangsel A Me. M.M.G. Thorne

Persalnommer: 50416367

Posbus 633

Velddrif

7365

26 November 2004

Die Hoof: Onderwys

(Vir Aandag: Direkteur: Onderwysnavorsing – Dr Ronald Cornelissen)

Wes-Kaap Onderwysdepartement

Privaatsak X9114

Kaapstad

8000

Geagte Heer/Dame

INSAKE: AANSOEK OM NAVORSING BY ‘N WKOD-INRIGTING

(‘N OPENBARE SKOOL) 2005

Ek is huidiglik ‘n skoolgebaseerde opvoeder wat in die fakulteit Opvoedkunde studeer

as ‘n deeltydse M.ed student in die program Opvoedkundige Sielkunde aan die

Universiteit van Wes-Kaapland. Aangesien ek die M.ed program se eerste deel of jaar

voltooi het, wat bestaan uit die voltooiing van agt modules vir die jaar 2004, doen ek

hiermee aansoek om toestemming te verkry, om die voorgestelde navorsingsprojek

getiteld: ‘n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en

leerdervordering van Graad 10 leerders te onderneem.

Die navorsingsprojek sal ek onderneem in die Weskus-Wynland OBOS area in kring 7.

Die skool van my keuse is ‘n plattelandse Afrikaans medium hoërskool, te Vredenburg.

Die projek is ook beperk tot slegs die genoemde skool in my studiegebied.

Sal u asseblief aangeheg vind, ‘n afskrif van my navorsingsvoorstel, wat dien as ‘n

beknopte beskrywing van my navorsingsprojek. Die voorstel sluit in die volgende

aspekte: ‘n Abstrak, doelwitte van die navorsingsmetodologie, die etiese aspekte, die

voorlopige hoofstukindeling, tydsindeling en bylaes van ‘n toestemmingsbrief/vorm,

toetse, leesstuk en waarneming kontrolelys vir opvoeders.

Ek wil ook onder u aandag bring, dat my navorsingsvoorstel alreeds deur die studieleier

Bridget Johnson (lektrise/Geregistreerde Sielkundige) in die fakulteit Opvoedkunde aan

die Universiteit Wes-Kaapland geassesseer en goedgekeur is, asook deur ‘n eksterne

moderator aan die Universiteit van Kaapstad. Vind asseblief aangeheg ‘n afskrif van

die assesseringsverslag van die studieleier en eksterne moderator.

Tydens my navorsingsprojek sal ek alle etiese aspekte soos vermeld in my voorstel

nakom en alle inligting as vertroulik hanteer en die reg op vertroulikheid eerbiedig. Die

skriftelike toestemmingsvorm van die ouers of wettige voogde terug kry/vorder,

voordat enige leerder in die projek betrek sal word. Ek sal ook skriftelik toestemming

van die skoolbestuurder en beheerliggaam van die betrokke skool verkry om met die

projek te begin.

186

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!